Pieter Kooij

Pieter Lambertus Kooij (4 September 1937, Germiston — 20 September 2018) was 'n Suid-Afrikaanse pianis en musiekonderwyser en -resensent.

Sy ouers was Johan en Elizabeth. Hy het 'n B.Mus (Hons) graad aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi en is daarna met 'n beurs na Duitsland waar hy vir 3 jaar klavier studeer het.

Hy was musiekresensent by Die Burger en die Pieter Kooij-musiekkompetisie is na hom vernoem.

Hy sterf op 20 September 2018 in die ouderdom van 81 aan leukemie en word oorleef deur drie susters. Sy twee broers het hom reeds ontval.

Bronne

  • "Geliefde musiekresensent oorlede". Maroela Media. 21 September 2018.

Tags:

19372018DuitslandGermistonSuid-AfrikaUniversiteit van Stellenbosch

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PesachLenteArmoedeverligtingTweede VryheidsoorlogSASOLMynbouVerkoueTropiese sikloonBalletDigtheidDroogteC.J. LangenhovenSeksismeMusieksimboleOorkruipersNedersettingPeriodieke tabelN.P. van Wyk LouwAsiëWoordsoortHulpwerkwoordVoedselkettingBeroerteWet op NaturellengrondRymBlaarVoorvoegselNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLeah van NiekerkToerismeBruin huisslangMorfeemMag (sosiale wetenskappe)Stedelike gebiedHannes van WykLys van Afrikaanse rolprenteLiewe HeksieLys van elemente volgens simboolNatuurbewaringRenteBoerboelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDoziLys van chemiese elemente volgens atoomgetalErfenisNG gemeente TheunissenEierstokWalvisGraaff-ReinetGenitale vratHindoeïsmeLieweheersbesieGoudWes-KaapBesoedelingSlimfoonDachshundHeelgetalJan van TonderOrtopedieCeresTandbederfWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van medisinale kruiePinksterSokkerVigsMahatma GandhiMarie AntoinetteBrongitisSkarlakenkoorsDokterOligopolieKommunisme🡆 More