Phu Quoc Internasionale Lughawe

Die Phu Quoc Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay quốc tế Phú Quôc of Cảng hàng không quốc tế Phú Quốc) (IATA: PQC, ICAO: VVPQ) is 'n groot lughawe naby Phu Quoc, Kien Giang, Viëtnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam.

Phu Quoc Internasionale Lughawe
Sân bay quốc tế Phú Quôc
Cảng hàng không quốc tế Phú Quốc
IATA: PQCICAO: VVPQ
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Airports Corporation of Vietnam
Ligging Phu Quoc
Hoogte bo seevlak vt / 11,4 m
Landkaart
PQC is in Viëtnam
PQC
PQC

Ligging binne Viëtnam

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
10-28 3 000 9 843 Teer

Dit is die derde belangrikste lughawe in Viëtnam. Die lughawe is 5 km van die stadsentrum (Duong Dong). Dit het twee aanloopbane.

Die konstruksie is in November 2012 voltooi. Die lughawe is op 2 Desember 2012 geopen. Dit vervang die ou lughawe. Die lughawe dien hoofsaaklik toeriste na die strande op die eiland. Dit bedien tans 2.6 miljoen passasiers per jaar, en het 'n maksimum kapasiteit van 7 miljoen passasiers per jaar.

Bestemmings

Verwysing


Tags:

LughawePhu QuocViëtnamViëtnamees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisDonkieBTolla van der MerweEenvoudige hangbrugKijifGeelslangVerkleinwoordPiet ByleveldMillimeterSid JordanBeroerteJuan Antonio VillacañasGetalHartRuslandTien GebooieEikelKrieketStuifmeel1906VoedselkettingHomoniemOraniaKommunikasieVulkaanGriepSuid-Afrikaanse InkomstediensMaagdelikheidRehoboth-bastersBywoordEmosieSwartkwasmuishondPiet van der MerweRockmusiekEb3DieretuinToerismeAfkortingKoekie (rekenaarwetenskap)PlettenbergbaaiButch en femmeTab ThackerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHomoseksualiteitJazzNadia HilkerKonflik (proses)PoësieKennisOratoriumAntoinette KellermannBruto binnelandse produkFiksieWestdenedam-rampVrymesselaryNagapieNederlandsGoeie VrydagSlag van BloedrivierFokker F27 FriendshipGeslagsorgaanNamibiëClaire CarletonBoer Soek 'n Vrou54Labia (geslagsdele)DundermLys van landeBloedsomloopstelselLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMiddeloorontstekingFotosinteseAnale kanker🡆 More