Philip Van Der Walt

Philip van der Walt (* 14 Julie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n flank en agsteman speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks.

Philip van der Walt Rugbyportaal
Philip Van Der Walt
Philip van der Walt in 2018
Volle naam Christoffel Philippus van der Walt
Geboortedatum 14 Julie 1989 (1989-07-14) (34 jaar oud)
Geboorteplek Adelaide, Suid-Afrika
Lengte 1,93 m
Massa 110 kg
Skool Adelaide Gimnasium
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank/Agsteman
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Shimlas
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2015 Biarritz 22 (10)
korrek soos op 1 Junie 2017.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010–2014
2015-
Vrystaat
Natalse Haaie
23
22
(20)
(0)
korrek soos op 1 Junie 2017.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2010–2014
2015-
Cheetahs
Sharks
38
21
(15)
(5)
korrek soos op 1 Junie 2017.

In Junie 2014 is aangekondig dat Van der Walt sy rugbyloopbaan in Frankryk by die klub Biarritz Olympique sal voortsit.

Op 6 Junie 2015 is aangekondig dat Van der Walt terugkeer na Suid-Afrika en aansluit by die Sharks vir die 2015 Curriebekerseisoen.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

14 Julie1989CheetahsCurriebekerLosvoorspelerRugbySuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieDieregeluideVerkleurmannetjieMiddeloorontstekingKernoorlogSeksueel oordraagbare infeksieSeksuele stimulasieVolstruisAfrikanernasionalismeBalletNarsismeOsoonlaagWaterbesparing in Suid-AfrikaDierLabia (geslagsdele)KnysnaSkoenlapperLys van nedersettings in Suid-AfrikaKamoefleringAnglisismeNagmaalNedersettingMenseregteKinderregtePirow BekkerLenteGeelslangOnderhandelinge om apartheid te beëindigMarie AntoinetteEwenaarLeonardo da VinciJohn Brown (aktivis)Toestand van materieShakaKultuurAfrikaanse TaalmonumentPornografiese subgenresTuberkulosePersAfleiding (taalkunde)DwelmmiddelSuider-AfrikaWikipediaBelastingWitbloedselBlaarNatuurbewaringPretoriaOopbroninhoudAfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieHoedEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaChatGPTKoos du PlessisVingerseksLongontstekingAborsieBloedvergiftigingHartaanvalKweekhuiseffekDigitale en analogiese tydEjakulasieBysteekEiffeltoringMusieksimboleBeesvleisMoskouPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVraag en aanbodMarsGewone breukeBeurtkragKernkragUniondaleDataverwerking🡆 More