Dorp Gariepdam

Gariepdam is 'n dorpie in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika langs die Gariepdam se wal.

Die dorpie, aanvanklik Oranjekrag genoem, is in die sestigerjare gebou om die werkers te huisves wat by die bou van die Hendrik Verwoerddam betrokke was. Die dorp is sedertdien tot 'n aftree- en vakansiedorp ontwikkel. Volgens die 2011-sensus het Gariepdam 'n bevolking van 1 568 gehad

Gariepdam

voorheen Oranjekrag
Uitsig oor Gariepdam
Uitsig oor Gariepdam
Gariepdam is in Vrystaat
Gariepdam
Gariepdam
Dorp Gariepdam Gariepdam se ligging in Vrystaat
Koördinate: 30°36′S 25°30′O / 30.600°S 25.500°O / -30.600; 25.500 25°30′O / 30.600°S 25.500°O / -30.600; 25.500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitKopanong
Stigting~1964
Oppervlak
 • Totaal24,83 km2 (9,59 vk. myl)
Hoogte
1 320 m (4 330 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 568
 • Digtheid63/km2 (160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense19.7%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense47.6%
 • Swart mense31.0%
 • Ander1.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 76.9%
 • Xhosa 11.1%
 • Engels 4.9%
 • Sotho 4.6%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate)
9922

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

GariepdamSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BladwisselendKatoenGroot DepressieVlinderSpelerposisies in rugbyEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLionel PetersonMenslike skeletLeestekenDokterChristendomKerrieDurbanHomofoonMenslike seksuele gedragSimmetrieSpinnekopRacheltjie de BeerKalsiumOrthopteraBosbokMorfologie (taalkunde)DiarreeGordelroosTsoenamiRooipandaJohan BadenhorstBreinSpreeuE-posTekstielKrugerwildtuinOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDirekte en Indirekte redeRivierSwartbewussynsbewegingReënSimboolStereotipe2001VoedingMensTikTokKindersiektesKunsmatige algemene intelligensieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSias ReineckeAgtervoegselTwaalf Stamme van IsraelBysteekMeningsverskil oor aardverwarmingSeksuele opwekkingAfro-AmerikanersTafelsoutDonderstormInsekPersoonlikheidAndrew DavisPretoriaGroepsgebiedewetKolorektale kankerLys van Afrikaanse rolprenteLys van Afrikaanse televisiereeksePenisNG gemeente JansenvilleKweekhuiseffekOplossing (chemie)VersoeningsdagBloeddrukJewgeni PrigozjinXenofobie in Suid-AfrikaInstagramTamatie🡆 More