In finansies is 'n opsie 'n afgeleide finansiële kontrak tussen twee partye om 'n gespesifiseerde bate (onderliggende bate) op 'n toekomstige dag (vervaldatum) teen 'n prys wat vandag vasgestel word (trefprys; Engels strike price) te lewer.
Die koper van die opsie verkry die reg, maar nie verpligting, om die onderliggende bate teen die trefprys te verhandel. Die verkoper verkry 'n verpligting om die onderliggende bate te verhandel teen die trefprys indien die koper die opsie uitoefen.
'n Opsie wat die houer van die opsiekontrak die reg gee om die onderliggende bate te
Die meeste opsies het 'n vervaldatum. Indien die opsie nie voor of op die vervaldatum uitgeoefen word nie verval die opsie sonder waarde.
Die prys van 'n opsie is 'n funksie van die:
Die volgende benamingkonvensie word gebruik om tussen die verskillende opsie tipes te onderskei:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Opsie (Finansies), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.