Indonesië Onderdistrik

Die Indonesiese onderdistrik (Indonesies: kecamatan) is die bestuurslaag binne die bestuursstruktuur van Indonesië wat gesitueerd is onder 'n regentskap (kabupaten) of munisipaliteit (kota), wat op sy beurt onderdeel is van 'n provinsie (provinsi).

Die onderdistrik word gelei deur die onderdistrikshoof, die camat. 'n Kecamatan bestaan uit verskillende kelurahan: stadswyke, dorpsregio's of dorpe (desa).

In Atjeh noem 'n mens 'n onderdistrik ook sagoe cut. In Papoea-Nieu-Guinee word 'n onderdistrik distrik genoem.

Tags:

IndonesiesIndonesiëMunisipaliteitProvinsieRegentskap (Indonesië)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereDoodstrafSuikerbekkiesWindkragBora BoraWaldemar SchultzRuslandReële getalSelfstandige naamwoordMantisWetenskaplike klassifikasieFord Model TMaagRugbywêreldbeker 2003WarmlugballonMiomboGeskiedenis van AfrikaansLuxemburg (provinsie)AardverwarmingHomofoonKunsSpinnekopFredi NestIslamitiese StaatPornografiese subgenresDierTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinAbsesAGarsSkoonma-se-tongOranje-VrystaatOekraïneIsraelMasturbasieHeupAngssteuringMorfeemA.J. ApplegateVlermuisMpumalangaVergelykings (taalkunde)Eerste WêreldoorlogMichelle ObamaPlatluisSeisoen.nuNarsistiese persoonlikheidsteuringAppelblaarVratWikipediaSoogdierEkotoerismeFord AngliaOnse VaderN.P. van Wyk LouwSuiderkruisPalmsondagJudas IskariotFrederik Willem de KlerkHernubare energieSias ReineckeDeon MeyerAfrikaKernreaksieBTWTunisiëZirk van den BergHentiesbaaiHerpes simplex🡆 More