Snuifkalbassie

Die Snuifkalbassie (Oncoba spinosa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met gekwilte blare en fyn getande blaarrande.

Hulle kom voor vanaf die Lebomboberge tot in die laeveld en ook in die Zambezivallei en ook in die omgewing van Maputo.

Snuifkalbassie
Snuifkalbassie
Blare en vrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. spinosa
Binomiale naam
Oncoba spinosa
Forssk., (1775)
Sinonieme
  • Lundia monacantha Schumach. & Thonn.
  • Oncoba monacantha (Schumach. & Thonn.) Steud.
  • Oncoba spinosa var. angolensis Oliv.

Verspreiding

Die spesie is inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Jemen, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Saoedi-Arabië, Senegal, Sierra Leone, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.


Snuifkalbassie 
Blom

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieEiffeltoringPerdSlag van BloedrivierVolhoubaarheidAppelSteve HofmeyrLimpopo (rivier)Menslike seksuele gedragGeskiedenis van AfrikaansKompasPampoentjiesPornhubVoegwoordWet op Bantoe-onderwysHidroulikaKrimpvarkieTydKoorsblaarEwenaarPaarl GimnasiumEngelsAntoniemPretoriaWoestynBreedtegraadWerkloosheidNetbalCradock-4Direkte en Indirekte redeEnsiklopedieLabia (geslagsdele)Nag van die lang messeNasionaal-SosialismeNederlandPaasfeesAgtervoegselSonSikloonPoesGewone breukeArmoedeverligtingAsiëLangste woordWeer (meteorologie)PlastiekSuiwelprodukCristiano RonaldoRooibloedselVerkragtingBloedvergiftiging24 AprilMaagsweerKarpaletonnelsindroomOrale seksKamoefleringHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKopieregElandréNatuurbewaringHartaanvalElon MuskHipoteseGeldJohan VorsterTweede WêreldoorlogElektroniese of digitale mediaPornografiese subgenresCarike KeuzenkampMiltKlem-in-die-kaakPersentasieNasionale lied van Suid-Afrika🡆 More