Omaha

Omaha (uitgespreek /ˈoʊməhɑː/) is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Nebraska.

Die stad het 'n bevolking van 408 958 mense in 2010 gehad. Die stad is geleë op die wesbank van die Missouririvier. Aan die oorkant van die rivier is die dorpie Country Bluffs wat in die deelstaat Iowa geleë is.

Omaha
Omaha

Kaart Wapen
Omaha
Omaha
Vlag
Omaha
 Land Omaha Verenigde State
 Deelstaat Omaha Nebraska
 Administratiewe distrik (county) Douglas
 Koördinate 41°15′N 96°0′W / 41.250°N 96.000°W / 41.250; -96.000 96°0′W / 41.250°N 96.000°W / 41.250; -96.000
 Gestig op 1854
 Geïnkorporeer op 1857
 Oppervlak:  
 - Totaal 307,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 332 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 408 958
 - Bevolkingsdigtheid 1 301,4,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied 877 110
 Tydsone CST (UTC -6)
 - Somertyd CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 9,8 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -5,7 / 24,8 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 767 mm
 Burgemeester Jim Suttle
 Amptelike webwerf cityofomaha.org

Geskiedenis

Die stad is in 1854 gestig toe die Nebraska Gebied oopgestel was en kry sy naam vanaf die Omaha (ook Maha) inheemse volk. Hier was alreeds 'n gelisensieerde handelspos sedert 1825. Die Mormone het hier in 1846 hulle Winterkamp gestig.

Die naam Omaha het bekend geword toe een van die landings strande tydens die Slag van Normandië na die stad vernoem is.

Dit is ook 'n belangrike mark vir graan, vee en vleis verpakking.

Sien ook

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 126.

Tags:

AmerikaanseDeelstaatEngelsIowaMissouririvierNebraska

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierDoziDistrik SesWaarheid-en-versoeningskommissiePriemgetalTienie HollowayCarike KeuzenkampAlkoholismeKrieketRacheltjie de BeerKitaarWitbloedselGeografie van Suid-AfrikaIngenieursweseAkuutDermpoliepLeah van NiekerkVoedselkettingGevolge van aardverwarming op oseaneLys van Suid-Afrikaanse musikanteSelfstandige naamwoordLettergreepNedersettingMateriaalOseanografieSonkragVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameOntbossingKlavierGeskiedenis (vakgebied)DokterVoortrekkermonumentMigrasie van voëlsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaStaatstoelaeAtoomPornografieEben EtzebethTrappe van vergelykingCovid-19-pandemieMuskietJan-Willem BreureMusieksimboleKlem-in-die-kaakHipoteseGroot GatKrokodilBynierDemi Lee MooreJohannes MeintjesHernubare energieJan van TonderAfro-AmerikanersCorioliskragHondRobert SobukwePolitieke partyHemelvaartsdagJesus van NasaretRina HugoLien se lankstaanskoeneSeisoenStaalKaapstadse waterkrisis 2015-2018Irma SternElandréMaroela MediaNierGrondwet van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More