Charlie Munger: Amerikaanse belegger en sakeman (1924-2023)

Charles Thomas (Charlie) Munger (1 Januarie 1924, Omaha, Nebraska – 28 November 2023, Kalifornië) was 'n prokureur en sakevennoot van Warren Buffett.

Charlie Munger: Amerikaanse belegger en sakeman (1924-2023)
Charles Munger

Charlie Munger was Warren Buffett se sakevennoot in die grootste konglomeraat ter wêreld, Berkshire Hathaway, met 'n markkapitalisasie van ongeveer $600 miljard (April 2021). Soos Warren Buffett, het Charlie Munger in Omaha, Nebraska, grootgeword. Warren Buffett woon steeds in Omaha, maar Charlie Munger het na Kalifornië verhuis waar hy in Pasadena gewoon het.

Munger en Buffett het mekaar in 1959 ontmoet en die twee het dadelik 'n spesiale verbintenis gehad. Die vriendskap het gegroei tot een van die suksesvolste sakeverhoudings in die moderne geskiedenis.

Munger se visie het bygedra tot die groot sukses van Berkshire Hathaway. Na verskeie studies het Munger homself by Harvard ingeskryf. In net drie jaar het hy magna cum laude in die regte gegradueer. Charlie Munger het 'n ryk man geword deur sy eie beleggings.

Hy het 'n geraamde netto waarde van $1,7 miljard gehad. Munger is op die ouderdom van 99 in 'n Kaliforniese hospitaal dood.

Verwysings

Tags:

1 Januarie1924202328 NovemberKaliforniëNebraskaOmahaWarren Buffett

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hernubare energieLimpopoHolocaustOrgasmeRichard GaddBysteekKameelperdLongKlerksdorpMantisDie GelofteSekondêre sektor van die ekonomieDierDigvormDundermGesondheidKolonoskopieSwaziRooikatSwahiliDistrik SesAbstraksie (rekenaarwetenskap)Anale seksSterMadison IvyEreksieStaalGenreTegnologieAppendiksMasjienAngolese BurgeroorlogLieweheersbesieConsolidated B-24 LiberatorWielNylsvley-natuurreservaatMiddelmisbruikLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMartin BesterDesmond TutuTreinKlereImpakte van toerismeSwangerskapIslamitiese mitologieWaterbesparing in Suid-AfrikaUniversiteit StellenboschMediaWikiFietsBaarmoederGeskiedenis van AfrikaansJakarandaSendelingposisieLugbesoedelingKoekie (rekenaarwetenskap)Angina pectorisGrondwet van Suid-AfrikaSlawernyWes-AfrikaKrieketLys van elemente volgens simboolGesonde dieetWaarheid-en-versoeningskommissieKrugerwildtuinPenisSonnestelselNasionale VrouedagTandbederfPenisverlengingWerkloosheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKunsBipolêre gemoedsteuringLiesbreukElon MuskAfrikaanse Taalmonument🡆 More