Okapi

Gedurende die Pilioseen, die tydperk wat die Ystydperk (Pleistoseen) voorafgegaan het, was daar 'n groot verskeidenheid soogdiere wat tot die familie Giraffidae behoort het.

Die enigste oorblywende geslagte is die kameelperd (Giraffa) en die okapi (Okapie).

Okapi
Okapi
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Giraffidae
Genus:
Okapia

Lankester, 1901
Spesie:
O. johnstoni
Binomiale naam
Okapia johnstoni
(Sclater, 1901)
Okapi
Verspreiding van die Okapi
Okapi
Okapi

Kameelperde kom die droër boswêreld voor. Hulle is aangepas om die blare van sekere soorte bome 4,5 – 6 m bo die grond by te kom. Die okapi lyk baie meer op die algemene tipe van die uitgestorwe Giraffidae. Dit is is 'n seldsame dier en kom slegs in die woude langs die Kongorivier voor. Dit was onbekend aan wetenskaplikes totdat sir Harry Johnstone dit in 1901 ontdek het. Die dier is dan ook na hom genoem.

Bronnelys

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansOkapi  Wikispecies het meer inligting verwant aan Okapi
  • (en) "Okapi". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Oktober 2019.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mag (sosiale wetenskappe)GeweldHolocaustTsongaJesus van NasaretVlekvrye staalSeksueel oordraagbare infeksieWapen van Suid-AfrikaOntdekking van die chemiese elementeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaInleiding tot die genetikaNaaldekokerHernubare energieSpinnekopAppelKriekTrappe van vergelykingFiela se kindMaagKlitorisSimboolMeervoud24 AprilSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeToestand van materieKoorsblaarLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDroomVerenigde State van AmerikaKonsentrasiekampAntieke EgipteCovid-19-pandemiePersentasieOlifantDwelmmiddelKolonisasieLyfstraf in skoleWêreld- Ekonomiese ForumByung-Chul HanAkkedisMielieOnderwerp (taalkunde)BloedsomloopstelselMartin Luther King jr.John Brown (aktivis)SoogdierHondVulvaUniversele Verklaring van MenseregteOrale seksHeelgetalStadTafelbergBySeksuele opwekkingDialoog in fiksiePersSweedsEerste WêreldoorlogPinksterOutismeLaeveldFluoorHerfsOntbossingDemokrasieGriekse teaterGenitale vratMuskietRobert SobukweKapitaal (ekonomie)Seksuele stimulasieDokterAfro-AmerikanersSelfvertroueLeierskap🡆 More