Offenbach Am Main

Offenbach am Main is die vyfde grootste stad in die Duitse deelstaat Hesse ná Frankfurt am Main, Wiesbaden, Kassel en Darmstadt, met 'n bevolking van 135 692 (Desember 2016) en 'n oppervlakte van 44,9 km².

Offenbach am Main
Offenbach Am Main

Kaart Wapen
Offenbach Am Main
Offenbach Am Main
Vlag
Offenbach Am Main
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Offenbach Am Main Hesse
 Koördinate 50°6′N 8°46′O / 50.100°N 8.767°O / 50.100; 8.767
 Stigting (eerste verwysing) 977
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 44,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 98 m
 Bevolking:  
 - Totaal (30 Junie 2014) 119 554
 - Bevolkingsdigtheid 2662,6vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Felix Schwenke (SPD)
 Amptelike Webwerf offenbach.de

Offenbach, geleë net suidoos van Frankfurt am Main, is in 1698 deur Hugenote-vlugtelinge gevestig wat hier onder meer 'n tabakbedryf op die been gebring het. Later het die stad 'n sentrum van die leerbedryf geword. Tans word die plaaslike ekonomie deur die dienstesektor oorheers. Die Hochschule für Gestaltung (HfG), 'n tersiêre onderwysinstelling wat akademiese opleiding aan ontwerpstudente verskaf, bevorder die groei van die plaaslike ontwerpbedryf.

Verwysings

Tags:

DarmstadtDuitslandFrankfurt am MainHesseKasselWiesbaden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuishondJeuksiekteVoornaamwoordSamestellingDundermHoofletterKaliumOseaanbesoedelingSeksueel oordraagbare infeksieWinnie Madikizela-MandelaDiskriminasieAngolaBrugSenuweestelselBoeddhismeTsongaKankerPussy RiotRegHoenderPolitieke partyNarkoseKappie (skryfteken)Markus JoosteBruin huisslangHoërskool Sentraal, BloemfonteinWalvisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVaginaSpecial Air ServiceSwart menseYsterBateKameelperdWoordsoortNic de JagerCorioliskragBritse RykSonkragOorstromingVloeistofSuikersiekteVrystaatAnale seksDonderstormNarsismeMag (sosiale wetenskappe)Lionel PetersonItaliëPlae van EgipteMonumentHolocaustVergelykings (taalkunde)VulkaanOogproblemeGroot DepressieWaterkringloopSuiwelprodukGholfLys van kinderspeletjiesHomoniemTuberkuloseVisSkilpadOlimpiese SomerspelePatriotic AllianceRefentse MorakeAlliterasieTrigeminale neuralgieEben Etzebeth🡆 More