Oekraïense Nasionale Unie

Die Oekraïense Nasionale Unie (afkorting: ONU, Oekraïens: Український Національний Союз) is 'n verregse bevrydingsorganisasie en politieke party in Oekraïne.

Dit omvat ’n breë spektrum van politieke en meneseregte-organisasies, nasionalistiese en fascistiese groepe, asook individue. Daar is ook kleiner ONU-groepe in ander lande. Die beweging is op 19 Desember 2009 in Charkif gestig. Die leier is Vitaly Krivosheev.

Український Національний Союз
UNS
Vlag
Leier Vitaly Krivosheev
Slagspreuk Ras, nasie, land!
Gestig 19 Desember 2009
Nuusbrief 2
Hoofkwartier Kijif
Jeugvleuel Wars Kijif
Ideologie Patriotisme, konserwatisme
Amptelike kleure              wit, rooi, swart
Webblad naso.pp.ua

Geskiedenis

Die Oekraïense Nasionale Unie is in 2009 deur Oleg Goltvyansky gestig. Radikale aktiwiteite lei tot sy inhegtenisname op 25 Mei 2012. Op 15 Julie 2012 is Vitaly Krivosheev tot die nuwe leier verkies. Op 27 April 2013 het hy die stigting van die politieke party aangekondig.

Verkiesings

In 2015 het die party 5,88% van die stemme gekry en daarmee 2 van die 34 setels in die munisipaliteit Lyubotin se raad (naby Charkiv).

Ideologie

Die amptelike ideologie van die party is nasionalisme en patriotisme. Die Oekraïense Nasionale Unie verkondig die skepping van ’n ryk wat deur Oekraïne oorheers word en wat die hele Europa en Asië insluit. Dit is sterk gekant teen die Rusland se buitelandse beleid.

Bekende lede van die ONU

  • Oleg Goltvyansky
  • Vitaly Krivosheev
  • Zorian Dobrovolsky

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Oekraïense Nasionale Unie GeskiedenisOekraïense Nasionale Unie IdeologieOekraïense Nasionale Unie Bekende lede van die ONUOekraïense Nasionale Unie Sien ookOekraïense Nasionale Unie VerwysingsOekraïense Nasionale Unie Eksterne skakelsOekraïense Nasionale Unie19 Desember2009CharkifFascismeOekraïensOekraïnePatriotisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van die Verenigde KoninkrykBulgaryeNew YorkInnes en Franna BenadéKatalaanse WikipediaWiskundeAreolaKolonoskopieBelarusAdolf HitlerSaoedi-ArabiëSeksuele penetrasieGianna MichaelsSmall HandsSinoniemHoofpynIndies-Pakistanse Oorlog van 1965Brjansk-oblastAnglo-BoereoorlogTallinnFriedrich SchleiermacherRina HugoDuits8 AprilNierversakingNieu-SeelandSterAnale kankerKwaZulu-NatalSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTierboskatSkisofrenieMiddelmisbruikMetafoorThabo MbekiTaetse HamersmaRenier van RooyenLys van Afrikaanse televisiereekseInfeksieSlukdermWard CunninghamAlexander StrachanBangladesjPlae van EgipteGalblaasWortelMacauWikipediaIdioomSint-LaurensrivierFalklandeilandeOntwerpAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueParasetamolTandbederfOraniaAppelblaarLewerSeksuele opwekkingAntarktikaLouis Trichardt, LimpopoAnneli van RooyenNG gemeente MoreletaparkSonWorsie VisserBelgiëKaartDermpoliepMaria MagdalenaBalletMeervoudKoronavirussiekte-2019EjakulasieEmmy ClarkeGenitale vratStellenboschBybel🡆 More