Vliegtuigkorporasie Oak

OAK (Russies Объединённая Авиастроительная Корпорация, Obedinjonnaja Awiastroitelnaja Korporatsija, Engels United Aircraft Corporation) is 'n Russiese lugvaartkonsortium wat uit dié land se grootste vliegtuigvervaardigers Soechoi, Mikojan-Goerewitsj, Toepolef PSC, Iljoesjin en IRKUT (Berijef en Jakowlef) bestaan.

Obedinjonnaja Awiastroitelnaja Korporatsija «OAK»

United Aircraft Corporation «UAC»
Vliegtuigkorporasie Oak
Vliegtuigkorporasie Oak
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig Februarie 2006
Hoofkantoor MoskouRussiese Federasie
IndustrieLug- en ruimtevaart, wapenbedryf
ProdukteVliegtuie, helikopters, missiele, avionika, elektronika
Inkomste451 miljard roebel / VS $7,5 miljard (2017)
Werknemers100 000
WebwerfUAC Russia

Meer as 80 persent van OAK se aandele word deur die Russiese regering gehou. Die maatskappy konsolideer privaat- en staatsbeheerde Russiese vliegtuigvervaardigers wat by die ontwerp, vervaardiging, bemarking en verkoop van militêre, passasiers-, vrag- en onbemande vliegtuie betrokke is.


Tags:

EngelsMikojanRuslandRussiesVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadPWiskundeProstitusieNjalaLigEerste WêreldoorlogDolfynOraniaTeater van Suid-AfrikaKGenesis-skeppingsverhaalTuberkuloseApokriewe boekeGeloftedagGeorgiëKonflik (proses)Beëdigde verklaringCristiano RonaldoGravis-aksenttekenDoopMusieksimboleBegrotingGawes van die Heilige GeesNepotismeHigiëneDemokrasieVigsMaagTropiese sikloonSkaapAardeAnilingusGoeie VrydagArendToyota QuantumPerdSeekoeiJuan Antonio VillacañasSlag van BloedrivierYsterSodomieJesus van NasaretKilometer per uurPornografieNewstead AbbeyVaginaMiltSuid-Afrikaanse pondAngina pectorisKatastrofiese beseringGeslagFrancois KrigeWilliams Grand Prix EngineeringOnderwysBynierOogproblemeLiewe HeksieHindoeïsmeMielieBob JolesNarsismePlettenbergbaaiNederduitse Gereformeerde KerkAmerikaanse voetbalKindersiektesTutsiTydbestuurEkonomie van Suid-AfrikaVreemde Stad (album)SkilpadAnglo-BoereoorlogTelegrafiePadtekens in Suid-AfrikaF🡆 More