Nieshout

Die nieshout (Ptaeroxylon obliquum) is 'n mediumgroot boom (tot 15 m hoog) wat inheems is aan Afrika suid van die ewenaar.

Dit kom in die volgende lande voor: Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. Hierdie spesie is 'n Monotipiese takson, dit het dus net een spesie wat tot die genus hoort.

Nieshout
Nieshout
'n Nieshout in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin in Roodepoort.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Ptaeroxylon
Spesie:
P. obliquum
Binomiale naam
Ptaeroxylon obliquum
(Thunb.) Radlk., (1890)
Sinonieme
  • Harrisonia lentiscoides Boas
  • Kirkia lentiscoides Engl.
  • Ptaeroxylon utile Eckl. & Zeyh.
  • Ptaeroxylon utile f. robustum Szyszył.
  • Rhus obliqua Thunb.

Beskrywing

Nieshout 
Manlike blomme
Nieshout 
Stam

Dit kan 'n groot boom word in woude, maar is klein in struikwoude, bosveld, klowe of heuwelstreke. Kenmerkend van die boom is die blare wat ewe geveer en teenoorstaande is, met 'n effens gevleuelde ragis. Die bas is aanvanklik lig geelbruin maar bars namate dit groei en onthul dan 'n liggeel bas in die groewe. Manlike en vroulike blomme word aan verskillende bome gedra. Die vrug is 'n plat kapsule wat in twee kleppe oopsplyt wanneer die sade vrygestel word.

Die boom se FSA-nommer is 292.

Gebruike

In die Oos-Kaap en die middellande van KwaZulu-Natal is nieshoutbome vroeër as heiningpale en dwarslêers gebruik. Die kleiner bome word gebruik vir hutkonstruksie omdat hulle termietbestand is.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Nieshout BeskrywingNieshout GebruikeNieshout Sien ookNieshout VerwysingsNieshout BronneNieshout Eksterne skakelsNieshout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieSkerpioenDinosourusBronsSaartjie BaartmanBloukraanvoëlSuiwelprodukSportHaaieTsongaSlangBlack SashBlaarLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLewerSias ReineckeWitbloedselTaalLeonardo da VinciNetbalStadGroepsdrukSelfbeeldInligtingSeksualiteitAkkedisNierversakingKoos du PlessisVryheidsmanifesKlavierPubliekLugbesoedelingBeaufortskaalDagboekGesonde dieetMetaalEkologieKolonoskopieHulpwerkwoordHibernasieDialoog in fiksieXhosaPornografiese subgenresMorfeemHaasFinale OplossingDistrik SesYsterJohn Brown (aktivis)MaatskappyOnderwerp (taalkunde)Provinsies van Suid-AfrikaToerismeHorlosieAvbobEkonomie van Suid-AfrikaWet op NaturellengrondGenitale vratSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Menslike seksuele gedragKindermishandelingWaterstofOopbroninhoudKaapstadse waterkrisis 2015-2018Antjie SomersFranse RewolusieTienie HollowayMieliestronkVolhoubare ontwikkelingWatersuiwering24 AprilSuid-EuropaVoortrekkersJohn Samuel SchlesingerOrale seksNatuurlike hulpbron🡆 More