Neith: Egiptiese godin

Neith (ook Nit, Net of Neit) was ’n godin in die vroeë Egiptiese mitologie.

Sy was die beskermgodin van die stad Saïs, waar haar kultus gesentreer was in die westelike Nyldelta. Sy word al tydens Antieke Egipte se 1ste Dinastie genoem.

Neith
Die godin Neith met haar simbole: gekruisde pyle en ’n skild op haar kop, die anch en die was-septer.
Die godin Neith met haar simbole: gekruisde pyle en ’n skild op haar kop, die anch en die was-septer.
Soort godin  Egipties
Godin van Oorlog, jag, weef en wysheid
Naam in hiërogliewe
n
t
R25B1
Kultussentrum  Saïs
Simbool Boog, skild, gekruisde pyle
Metgesel Chnoem of Set
Kinders Sobek
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Sy was die godin van oorlog en jag en haar simbole was ’n boog, skild en gekruisde pyle. Haar simbole was ook dié van Saïs. In haar gedaante as oorlogsgodin het sy die wapens van vegters gemaak en hul liggaam bewaak as hulle sterf.

Haar naam beteken ook water. Sy is mettertyd beskou as die verpersoonliking van die oerwaters van die skepping. In dié gedaante was sy ’n moeder- en skeppergodin.

Verwysings

Tags:

1ste DinastieAntieke EgipteMitologieNyldeltaSaïs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeVulvaLandbouKonjunktivitisMensBek-en-klouseerSiberiese ingrypingHATHondsdolheidLionel PetersonLys van politieke partye in Suid-AfrikaGerrie PretoriusPtolemeusArgeologieGriepDassiedeurNardusHipoteseVoedingCarike KeuzenkampPoesBloedgroepDane van NiekerkLangste woordVolksrepubliek ChinaAntoniemChristo WieseNuwe TestamentOopbroninhoudSkoenlapperMongoliëFilosofieAfrikaanse taalleerVerenigde KoninkrykTonnels van Củ ChiThe MizNarsismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogKopieregTrappe van vergelykingKleinblouoorglansspreeuPeruRenteAfkortingBestuiwingTuisbladSuid-Afrikaanse randMasturbasieHTMLDeborah AdairNicaraguaKliniese depressieAfrikaanse naguilNamibiëKallie KrielRoekelose DadeSeksposisieRamadanDoziWeer (meteorologie)A.J. ApplegateBeenbreuke en ontwrigtingsJan BloukaasCSSVaduzDawidApostoliese GeloofsendingPornhubSpringsNelson MandelaGeld🡆 More