Was

Onder wasse word 'n groot versameling vetterige vastestowwe verstaan, wat gewoonlik uit 'n mengsel van lipiede en/of alkane met 'n taamlik hoë molêre massa bestaan.

Was
Byewas

Wasse het gewoonlik die volgende eienskappe:

  1. Hulle smelt bokant 'n temperatuur van omtrent 50-60 oC.
  2. Hulle is hidrofobies en onoplosbaar in water.
  3. Hulle kan maklik vervorm word en word by hoër temperatuur sagter.
  4. Hulle los op in organiese oplosmiddels met beperkte polariteit.
  5. Hulle is brandbaar.

Van die wasse is uit die natuur bekend soos byewas.

Chemiese struktuur

Was 
Mirisielpalmitaat se struktuur

Byewas bevat esters soos mirisielpalmitaat C25..27H51..55COOC30..32H61..65 maar die chemiese samestelling kan baie wissel van plantspesie tot plantspesie of dierspesie tot dierspesie. Natuurlike wasse is nogtans tipies esters van (vet)sure en alkohole wat lang koolstofkettings besit. Sintetiese wasse is dikwels net alkane sonder funksionele groepe.


Verwysings

Tags:

AlkaanLipiedMolêre massaVastestof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetafoorUitwerking van klimaatsveranderingAfleiding (taalkunde)Eerste WêreldoorlogVioolLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNazi-DuitslandCheslin KolbeKokerboomAtoomAlkoholismeGroot-VisrivierGoudWapen van Suid-AfrikaHulpwerkwoordMarie AntoinetteJeuksiekte19de eeuSoogdierDinosourusWaarheid-en-versoeningskommissieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaStedelike hitte-eilandAB de VilliersVergelykings (taalkunde)DonderstormElana AfrikaByOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBorsteVrouGasDirekte en Indirekte redeNeo-NazismeAfrikaansAfrikaJohannesburgHartaanvalEiffeltoringWoestynBloeddrukGesonde dieetSpeelkaartChatGPTKameelperdSuiwelprodukVingerseksKolonisasieOu Apostoliese KerkDie Stem van Suid-AfrikaMielieAdolf HitlerKlavierVoornaamwoordMenslike seksuele gedragPersentasieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Industriële RevolusieLys van Afrikaanse televisiereekseHakerSlag van Cuito CuanavaleMigrasie van diereSpelerposisies in rugbyGrondwet van Suid-AfrikaLidwoordMandalaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeRassismeKlinkerBipolêre gemoedsteuringKolonoskopieDiskriminasie🡆 More