Natalkaree: Plantspesie

Die Natalkaree (Searsia natalensis), voorheen Rhus natalensis, is 'n struik of soms klein boom wat tot 5 m hoog word.

Die plant kom voor vanaf Oos-Londen tot by Kosibaai, ook verder noord tot in Mosambiek en Oos-Afrika. Dit kom ook in Saoedi-Arabië en Jemen voor. Die struik blom van Augustus tot Maart, die blomme is klein en groenerig-geel. Die vruggies verskyn van Februarie tot Julie. Die plant se wortels en blare word gebruik vir medisyne.

Natalkaree
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. natalensis
Binomiale naam
Searsia natalensis
(Bernh. ex C.Krauss) F.A.Barkley (1950)
Sinonieme
  • Cissus natalensis Bernh.
  • Rhus collina Engl.
  • Rhus glaucescens var. elliptica Engl.
  • Rhus glaucescens var. natalensis (Bernh. ex C.Krauss) Engl.
  • Rhus glaucescens var. subintegra Engl.
  • Rhus macrocarpa Engl.
  • Rhus natalensis Bernh.
  • Rhus natalensis var. elliptica (Engl.) Robyns
  • Toxicodendron macrocarpum (Engl.) Kuntze
  • Toxicodendron natalense (Bernh. ex C.Krauss) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 390.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede WêreldoorlogBloutongsiekteJan van RiebeeckWes-KaapHidroëlektrisiteitDuitsViëtnamDie ontstaan van die dramaLyfstraf in skoleNasionaal-SosialismeGetalGeletterdheidBesoedelingSint JorisdagHector PietersonHomoniemElandréBronadresOligopolieOnderwerp (taalkunde)CorioliskragSirkelDistrik SesMenslike seksuele gedragNederlandsKwaZulu-NatalGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaFinansiële staatTsoenamiVratNic de JagerBoerboelLys van bekende Suid-AfrikanersKopieregOrale seksNarsismeTegnologieHeupvervangingKrimpvarkieSteve BikoLatynSanskritDubbelpuntAfrikaansInflasieEthiopiëKonjunktivitisKlimaatveranderingHoofkarakterNarsistiese persoonlikheidsteuringGeslagsgelykheidMateriaalVerstedelikingChristendomKerrieNatuurbewaringLys van Afrikaanse televisiereekseTrappe van vergelykingBestaansboerderyKoos BekkerSwart nasionalismeGoogle TranslateSportEnsiklopedieBysteekLiefdeInfeksieBruto binnelandse produkEngelsJode in Suid-AfrikaAvbobCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWoestynGriekwa-AfrikaansRymByvoeglike naamwoordWebwerf🡆 More