Hererospekvreter

Die Hererospekvreter (Namibornis herero) is 'n amper-endemiese, skaars standvoël in droë, yl beboste, heuwelagtige, klipperige streke van Sentraal- en Noord-Namibië.

Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Herero Chat.

Hererospekvreter
Hererospekvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Namibornis

Bradfield, 1935
Spesie:
N. herero
Binomiale naam
Namibornis herero
(Meyer de Schauensee, 1931)

Dit is die enigste spesie in die genus Namibornis, wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Die genus is dus 'n Monotipiese takson.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieJohannes MeintjesGautengJo BlackKrugerwildtuinVaginaKankerDelft, Kaapstad20ste eeuGasSquare danceElon MuskVoortrekkermonumentKweekhuisgasInsekNasionalismeAarverkalkingVerstedelikingKriekSelfoonTuisbladVennootskapOnderhoudVerenigde State van AmerikaCorioliskragMpumalangaDemokrasieOos-KaapEnsiklopedieMorfeemJeugdagSinoniemZoeloeAfvalbestuurBrandJapanLys van Afrika-landePiet ByleveldVarkgriepMoordvisNasionale lied van Suid-AfrikaWetenskaplike metodeOsoonlaagKultuurAngolese BurgeroorlogVoornaamwoordBaksteenBTWGeslagBybelMierWikipediaVerkragtingTrigeminale neuralgieMIVPinksterNedersettingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLeeuVraag en aanbodWerkwoordOu Apostoliese KerkLys van kinderspeletjiesIntensiewe vormGeweldAardbewingSimboolSwawelMaselsRivierRugbyWalvisGetalProteaLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More