Ng Gemeente Kollegepark

Die NG gemeente Kollegepark, waarby Bedworthpark ingelyf is, is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1974. Die kerkgebou is geleë by Esias Groblerstraat 2, Vanderbijlpark. In 2013 was die leraar dr. D.P. Senekal. Daar was in daardie jaar 185 doop- en 802 belydende lidmate.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Eksterne skakels

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese Somerspele 2012VleilandKaapstadse waterkrisis 2015-2018Hector PietersonOopbroninhoudKunselementeKultuurHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKlimaatsverandering in AfrikaSuid-SothoBybelAardverwarmingMieliestronkOm-te-infinitiefkonstruksieByung-Chul HanWaterbesparing in Suid-AfrikaJansenvilleWet op NaturellengrondJudaïsmeBronadresHadedaTrekarbeidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaGrondsoorteDeelwoordSikloonLys van politieke partye in Suid-AfrikaKersfeesMuskietSonnetMiddelmisbruikAborsie in Suid-AfrikaRenaissanceSwartkwasmuishondBurgerregteLongontstekingKernkragVoegwoordVoëlGrondwetLeierskapLewerElektrode3D-rolprentMynbouIndustriële RevolusieSwawelLeierSportWikipediaWinnie Madikizela-MandelaWet op Bantoe-onderwysSuid-Afrikaanse ReserwebankLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameErektiele disfunksieVerstedelikingLys van Afrikaanse televisiereekseIntensiewe vormWitbankRacheltjie de BeerTuberkuloseLieweheersbesieHartseerSpreeuDikdermKangaroeVlag van Suid-AfrikaHerfsTsoenamiKontinentMidde-OosteByvoeglike naamwoordDistrik SesJakobRobert Sobukwe🡆 More