Münster

Münster (Nederduits: Mönster, Latyns: Monasterium) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 310 039 op 31 Desember 2015 en 'n oppervlakte van 303 km².

Die stad staan veral bekend vir die twee vredesverdrae, wat hier in 1648 ná die einde van die Tagtigjarige (tussen die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Spanje) en die Dertigjarige Oorlog (op 24 Oktober 1648 tussen die Heilige Romeinse Ryk en Frankryk) gesluit is.

Münster
Münster

Kaart Wapen
Münster
Münster
Vlag
Münster
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Münster Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°58′N 7°38′O / 51.967°N 7.633°O / 51.967; 7.633
 Stigting 793
 Stadstatus 1170
 Oppervlakte:  
 - Totaal 303 vk km
 Hoogte bo seevlak 60 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 291 754
 - Bevolkingsdigtheid 963/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Markus Lewe (CDU)
 Amptelike Webwerf muenster.de

Verwysings

Tags:

164824 OktoberDertigjarige OorlogDuitslandFrankrykHeilige Romeinse RykLatynNederduitsNoordryn-WesfaleRepubliek van die Sewe Verenigde NederlandeSpanjeTagtigjarige OorlogVrede van Münster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot DepressieVrystaatRookgewoonteOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentSkaapAntjie SomersOnderhandelinge om apartheid te beëindigMieliestronkPaarl GimnasiumDemokratiese AlliansieSelfmoordSpysverteringstelselVingerseksGeskiedenis van NamibiëMierKokerboomEreksieMoskouRassismeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMenseregtedagWebblaaierHadedaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTafelbergIsraelKasterolieMangelontstekingSjibboletJohannes KerkorrelHoenderWet op NaturellengrondLeeuBreinvliesontstekingVeeartsAngina pectorisHelpmekaar-kollegeDie CampbellsPoësieSekondêre sektor van die ekonomieKontinentWerkersdagBosvarkLys van Suid-Afrikaanse musikanteNedersettingMartin BesterAfro-AmerikanersVormSenegalKoue OorlogLatynKappie (skryfteken)KindermishandelingBlackie Swart (sanger)HartaanvalDepressie (gemoedstoestand)Sewe doodsondesResensieGalblaasKnopiespinnekopEjakulasieDriedimensioneelGoogle MapsC++BoeddhismeGriepDie VaderlandAanhalingstekensDemi Lee MooreWikipediaOorstromingSeksuele stimulasieSeisoenGeskiedenis van erotiese afbeeldings🡆 More