Dertigjarige Oorlog

Die Dertigjarige Oorlog (1618–1648) was een van die verwoestendste konflikte in Europese geskiedenis.

Die oorlog is hoofsaaklik (dog nie uitsluitlik) in Duitsland geveg en het met tye die meeste lande van Europa betrek. Seeoorlogvoering het ook oor die seë gereik en die koloniale vorming van toekomstige nasies beïnvloed.

Dertigjarige Oorlog
Deel van die Europese godsdienstige oorloë
Dertigjarige Oorlog
Die inname van Maagdenburg in 1631.
Datum 1618–1648
Ligging Europa (hoofsaaklik die Heilige Romeinse Ryk)
Resultaat Vrede van Wesfale
  • Habsburg-superioriteit ingekort
  • Opkoms van die Bourbon-dinastie
  • Opkoms van die Sweedse Ryk
  • Agteruitgang van die feodalisme
  • Desentralisasie van die Heilige Romeinse Ryk
  • Frans-Spaanse Oorlog tot 1659
  • Aansienlike afname in krag en invloed van die Rooms-Katolieke Kerk
Strydende partye
Protestantse lande en Geallieerdes

Dertigjarige Oorlog Swede
Dertigjarige Oorlog Frankryk (vanaf 1635)
Dertigjarige Oorlog Verenigde Provinsies
Dertigjarige Oorlog Denemarke-Noorweë (1625–1629)
Dertigjarige Oorlog Boheme (1618–1620)
Dertigjarige Oorlog Sakse
Dertigjarige Oorlog Rynse Palts
Dertigjarige Oorlog Brandenburg-Pruise
Dertigjarige Oorlog Brunswyk-Lüneburg
Dertigjarige Oorlog Engeland (1625–1630)
Dertigjarige Oorlog Transsilvanië
Hongaarse Anti-Habsburg Rebelle
Dertigjarige Oorlog Zaporozhiese Kossake
Dertigjarige Oorlog Ottomaanse Ryk

Rooms-Katolieke lande en Geallieerdes

Dertigjarige Oorlog Heilige Romeinse Ryk

Dertigjarige Oorlog Spanje
Dertigjarige Oorlog Koninkryk van Hongarye
Dertigjarige Oorlog Koninkryk van Kroasië
Dertigjarige Oorlog Denemarke-Noorweë (1643–1645)

Aanvoerders
Dertigjarige Oorlog Gustav II Adolf (†)

Dertigjarige Oorlog Axel Oxenstierna
Dertigjarige Oorlog Johan Banér
Dertigjarige Oorlog Lennart Torstenson
Dertigjarige Oorlog Gustav Horn
Dertigjarige Oorlog Carl Gustaf Wrangel
Dertigjarige Oorlog Carl X Gustav
Dertigjarige Oorlog Alexander Leslie
Dertigjarige Oorlog Lodewyk XIII
Dertigjarige Oorlog Kardinaal de Richelieu
Dertigjarige Oorlog Marquis de Feuquieres (†)
Dertigjarige Oorlog Lodewik II de Bourbon
Dertigjarige Oorlog Henri de la Tour d'Auvergne
Dertigjarige Oorlog Frederik V
Dertigjarige Oorlog Jindrich Matyas Thurn
Dertigjarige Oorlog Christiaan I
Dertigjarige Oorlog Christiaan IV
Dertigjarige Oorlog Bernhard van Sakse-Weimar
Dertigjarige Oorlog Johann Georg I
Dertigjarige Oorlog Maurice van Nassau
Dertigjarige Oorlog Piet Pieterszoon Hein
Dertigjarige Oorlog William van Nassau
Dertigjarige Oorlog Frederik Hendrik
Dertigjarige Oorlog Maarten Tromp
Dertigjarige Oorlog Ernst Casimir
Dertigjarige Oorlog Hendrik Casimir I
Dertigjarige Oorlog George Villiers
Dertigjarige Oorlog Gabriel Bethlen
Dertigjarige Oorlog Ernst von Mansfeld
Dertigjarige Oorlog Christiaan van Brunswick
Dertigjarige Oorlog Bohdan Khmelnytsky

Dertigjarige Oorlog Filips IV

Dertigjarige Oorlog Gaspar de Guzmán
Dertigjarige Oorlog Gonzalo Fernández de Córdoba
Dertigjarige Oorlog Ambrogio Spinola
Dertigjarige Oorlog Kardinaal-Infante Ferdinand
Dertigjarige Oorlog Gómez Suárez de Figueroa
Dertigjarige Oorlog Fadrique de Toledo
Dertigjarige Oorlog Antonio de Oquendo
Dertigjarige Oorlog Francisco de Melo
Dertigjarige Oorlog Diego Felipez de Guzmán
Dertigjarige Oorlog Albrecht von Wallenstein
Dertigjarige Oorlog Johann Tserclaes (†)
Dertigjarige Oorlog Keiser Ferdinand II
Dertigjarige Oorlog Keiser Ferdinand III
Dertigjarige Oorlog Franz von Mercy (†)
Dertigjarige Oorlog Johann von Werth
Dertigjarige Oorlog Gottfried Heinrich Graf zu Pappenheim
Dertigjarige Oorlog Maksimilian I

Sterkte
Totaal: 661 000
150 000 Swede
50 000 Dene en Noorweërs
75 000 Nederlanders
100-150 000 Duitsers
150 000 Franse
30-40 000 Bohemers
20 000-30 000 Hongaarse Anti-Habsburg Rebelle
6 000 Transsilvaniërs
Totaal: 450 000
300 000 Spanjaarde
100-200 000 Duitsers
± 20 000 Hongaarse en Kroatiese kavallerie
Ongevalle en verliese
8 000 000 met inbegrip van burgerlike slagoffers

Die oorsprong van die konflik en die doelwitte van die deelnemers is ingewikkeld en daar kan nie na één spesifieke geval verwys word as die hoofrede vir die oorlog nie. Die oorlog was oorspronklik geveg as 'n godsdienstige konflik tussen Protestante en Katolieke in die Heilige Romeinse Ryk, alhoewel geskille oor die interne politiek en balans van mag binne-in die Ryk ook 'n belangrike rol gespeel het. In hierdie fase het die oorlog 'n voortsetting geword van die Bourbon-Habsburg-wedywering vir Europese politieke superioriteit, wat weer gelei het tot verdere oorlogvoering tussen Frankryk en die Habsburg-magte, met minder klem op godsdiens.

Een van die grootste gevolge van die Dertigjarige Oorlog was die uitgebreide verwoesting van algehele streke; tallose gebiede is verweer deur plunderende troepe. Die bevolkings van die Duitse state, die Lae Lande en Italië het aansienlik afgeneem as gevolg van voorvalle van hongersnood en siekte, terwyl vegtende magte bankkrotskap in die gesig gestaar het.

In die 17de eeu was daar van leërs verwag om hul fondse grotendeels te verkry uit buit of huldeblyke (wat afgedwing is in die gebiede waar hulle gestasioneer is). Hierdie metode het 'n soort wetteloosheid aangemoedig, wat 'n swaar las vir inwoners van die beleërde gebiede was. Die Dertigjarige Oorlog is amptelik beëindig met die verdrae van Osnabrück en Münster, as deel van die groter Vrede van Wesfale.

Verwysings

Tags:

DuitslandEuropa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse MenseregtekommissieRookgewoonteVarkKweekhuiseffekBlourokkeWet op NaturellengrondGevolge van aardverwarming op oseaneHelga UysSwartbewussynsbewegingOntbossingPlastiekNicola HanekomStilleweKindermishandelingGroot vyfHipoteseGoogle TranslateDiarreeBiodiversiteitAfleiding (taalkunde)Martin Luther King jr.Geskiedenis van Suid-AfrikaTaylor SwiftLeah van NiekerkVaste stofRobbie WesselsKookpuntHernubare energieAce MagashuleMusiekteaterLika BerningSatellietXenofobieJode in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)André JacobsJannie du ToitPerdLys van Suid-Afrikaanse skrywersSprokieTafelbergNierAardeYsterBuffelWilna SnymanApostelGrondsoorteRuslandGautengVloeistofJudaïsmeVerkleurmannetjieJodeStresDikdermLys van slangeWatersuiweringMis (weerkunde)Menslike skeletRefentse MorakeBreinHeks van HexrivierISO 3166-2MiskruierDiepaartromboseMasturbasieAustraliëNkosi Sikelel' iAfrikaRooikatWalt DisneyJakkalsMolekuulDokter🡆 More