Blougrysvlieëvanger

Die Blougrysvlieëvanger (Muscicapa caerulescens) is 'n algemene standvoël in rivierbos en vogtige, oop breëblaarboomveld.

Sommige voëls beweeg gedurende die winter na laer areas. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 15 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ashy Flycatcher.

Blougrysvlieëvanger
Blougrysvlieëvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Muscicapa
Spesie:
M. caerulescens
Binomiale naam
Muscicapa caerulescens
(Hartlaub, 1865)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaPirow BekkerLewerKolorektale kankerMickey MuisIngrid JonkerTaalUitwerking van klimaatsveranderingChatGPTBipolêre gemoedsteuringGeslagsgelykheidAnglisismeNG gemeente MurraysburgTussenwerpselDriedimensioneelToekoms van die AardeRymBesnydenisRoesPinksterSeisoenPotchefstroomWetenskapEwenaarKolonisasieKnysnaCleopatra VIIInligtingOopbroninhoudSuid-AfrikaKrokodilKappie (skryfteken)SpeelkaartPornografiese subgenresNiemetaalPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSout (chemiese stof)Sonja HerholdtGemeenskapSpreeuGeestesteuringLiewe HeksiePriemgetalAntjie KrogKonsentrasiekampBorsteLimpopo (rivier)XHTMLVerkleinwoordPoësieAfrikanernasionalismeCeresAfrikaanse WikipediaGrondToringDiepaartromboseKankerKunselementeKlein gekolde katBeurtkragSamestellingNeo-NazismeVolksrepubliek ChinaEerste WêreldoorlogIrma SternSlag van BloedrivierHolocaustDinosourusDeelwoordCoca-ColaVerlede tydJan van TonderHaaieLiefdeSowjetunieKunsmatige intelligensieJohan Vorster🡆 More