Milnerton

Milnerton is 'n noordelike voorstad van Kaapstad, genoem na sir Alfred Milner.

Die dorp is 11 km vanaf Kaapstad se middestad. Die voorstad het 'n bevolking van 95 630 in 2011 gehad. Dit is in 1898 gestig en het 'n munisipaliteit geword in 1955.

Milnerton
Voorstad
Tafelberg soos gesien vanaf Milnerton
Tafelberg soos gesien vanaf Milnerton
Milnerton is in Cape Town
Milnerton
Milnerton
Koördinate: 33°52′0″S 18°30′0″O / 33.86667°S 18.50000°O / -33.86667; 18.50000 18°30′0″O / 33.86667°S 18.50000°O / -33.86667; 18.50000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Stigting1898
Oppervlak
 • Totaal43,70 km2 (16,87 vk. myl)
Hoogte
12 m (39 ft)
Bevolking
 • Totaal95 630
 • Digtheid730/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7441
Skakelkodes021

Die Milnerton-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan wat skepe waarsku wat Tafelbaai wil binnegaan.

Plaaslike bestuur

Milnerton was 'n munisipaliteit van 1955 tot 1996; deel van die Blaauwberg-oorgangsmunisipaliteit van 1996 to 2000; en is sedert 2000 deel van die Kaapstadse metropool.

Wapen

Milnerton se munisipale raad het in 1963 'n wapen aangeneem. Dit is later by die Kaapse Provinsiale Administrasie (in 1966) en die Buro vir Heraldiek (in 1968) geregistreer : Ingeboe kepersgewys verdeel van goud, belaai met twee rooi perdeysters, en golwend gedwarsbalk van blou en silwer van agt stukke. Die helmteken was 'n uitkomende rooi perd, en die wapenspreuk "Per mare per terram". Dr. Cornelis Pama het die wapen ontwerp.

Verwysings

Tags:

Alfred MilnerKaapstadVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuiwelprodukKonsentrasiekampTuisbladOlimpiese SpeleGrondbesoedelingSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieApartheidRooilipslangHemelvaartsdagLettergreepSeksuele opwekkingWaterWêreld- Ekonomiese ForumMuishondBrongitisHipoteseLenteTransatlantiese slawehandelTolla van der Merwe2001Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMagnetismeHeuningbyErektiele disfunksieKommunikasieRefentse MorakeFamilie (verwantskap)HeupProteïenGewone breukeJan van TonderKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBeroertePesachElon MuskLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVulkanismeLeierskapConsolidated B-24 LiberatorBeëdigde verklaringSinkVigsEkonomie van Suid-AfrikaJoodse kalenderBladwisselendWaterbesoedelingOplossing (chemie)Afro-AmerikanersGeskiedenis van Suid-AfrikaLondenAppendiksVoornaamwoordDesmond TutuRob HersovBlaarKolitisSuikersiekteGqeberhaWhatsAppSmeltpuntC. Louis LeipoldtVoegwoordNatuurlike hulpbronLandbouEthiopiëReg tot ‘n gesonde omgewingEk is 'n Afrikaan (toespraak)Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSelfmoordHoofstadSlag van BloedrivierLika BerningMandalaEienaam🡆 More