Cornelis Pama

Cornelis (Cor) Pama (5 November 1916 - 23 Oktober 1994) was 'n Suid-Afrikaanse heraldikus en genealoog van Nederlandse geboorte.

Cornelius Pama het sy verwysingsbiblioteek, bestaande uit 800 boeke, aan die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika nagelaat.

Cornelis Pama
Cornelis Pama
Gebore(1916-11-05)5 November 1916
Sterf23 Oktober 1994 (op 77)
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
BeroepHeraldikus en genealoog

Pama is in Rotterdam gebore tydens die Eerste Wêreldoorlog. Na die Tweede Wêreldoorlog het hy na Engeland verhuis, en in 1955 na Suid-Afrika vertrek, waar hy die res van sy lewe gewoon het.

Publikasies

Pama se eerste publikasie was 'n klein Nederlandse werk wat in die Nederlandse "bezettingstijd" gedruk was:

  • "Heraldiek en ex-libris", Naarden 1943

Pama het talle artikels oor heraldiek, genealogie, en geskiedenis geskryf in tydskrifte soos Arma, die bulletin van die "Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika" en in Die Burger. Hy het talle artikels vir die Standard Encyclopaedia of Southern Africa geskryf. Hy publiseer in Afrikaans, Nederlands en Engels.

Artikels (seleksie)

  • "Civic heraldry in greater Cape Town", artikel in Arma 888-914. Z.J.
  • "Proposals for a coat of arms for the Orange River colony (1904)", artikel in Arma 1638-1643.
  • "Toe voorgestel is dat Suid-Afrika 'n prinsdom sou word", artikel in "Die Burger" 18-05-1961.
  • "Die Franse Revolusie en die boom van vryheid in ons Staatswapen" . Die Burger 14-07-1989.
  • "Die wapens van die Kommandeurs, Goewerneurs en Kommissarisse-Generaal aan die Kaap, 1652-1806". Historia, Derde Jaargang, Nr 3. Ook as "cahier" uitgegee. Z.J.

Boeke (seleksie)

  • "Heraldiek in Suid-Afrika", Kaapstad 1956
  • "Geschiedenis der familiewapens van de middeleeuwen tot heden", Utrecht 1958
  • "Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families", 1959
  • "Simbole van die Unie", 1960
  • "Lions and Virgins", Kaapstad - Pretoria 1965
  • "Heraldiek en genealogie", Utrecht/Antwerpen 1969
  • "Heraldry of South African families: coats of arms/crests/ancestry". Kaapstad 1972. 365 bladsye en 1000 afgebeelde familiewapens.
  • "Heraldiek ABC", Pretoria 1980
  • "Die Groot Afrikaanse Familienaamboek", Kaapstad 1983
  • "British Settlers in South Africa", 1992

Publikasies met ander

  • Saam met C.C. de Villiers, "Geslagregisters van die oud Kaapse families", Kaapstad 1966
  • "Families, Familiename en Familiewapens", 1975

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cornelis Pama PublikasiesCornelis Pama Sien ookCornelis Pama VerwysingsCornelis Pama Eksterne skakelsCornelis Pama1916199423 Oktober5 NovemberGenealogieNasionale Biblioteek van Suid-AfrikaNederlandSuid-AfrikaWapen (heraldiek)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EreksieJaco du PlessisOnse VaderNarsistiese persoonlikheidsteuringSkaapKalenderDinosourusLys van Suid-Afrikaanse musikanteKriekOnderwys (geskiedenis)Cleopatra VIIInligtingHartaanvalKlankverskynselsKolitisHolocaustMenslike seksuele gedragYstervarkGeelslangWerwelkolomErica BoyerWikiquoteSuid-Afrikaanse WeermagSteenkoolSuiwelprodukWitbloedselRooiwaterPornografieMenseregtedagSelfstandige naamwoordLika BerningSonsverduisteringKuberkrakerWashington, D.C.GetalSarah Rose KarrWhitey BassonSwedeRugbyA.J. ApplegateSenuweestelselKwaZulu-NatalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalStuitjieLys van Afrikaanse rolprenteDuitse maselsBoeberBloemfonteinNederlandsJeugdagHartLionel MessiOlifantCecil John RhodesTweede WêreldoorlogVersamelnaamCristiano RonaldoSwangerskapReënspinnekopEngelsInsekErfenisTurkyeMieliestronkAntarktikaVerkoueHomoniemAgter Elke ManPersBarion🡆 More