Mcebisi Skwatsha

Mcebisi Skwatsha (gebore 31 Julie 1964) is 'n Suid-Afrikaanse politikus.

Hy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en is die adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming. Hy was tot Mei 2014 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement en voormalige ANC sekretaris in die Wes-Kaap.

Mcebisi Skwatsha

Adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming
Ampsbekleër
Termynaanvang
26 Mei 2014
President Jacob ZumaCyril Ramaphosa

Lid van die parlement
Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2014

Ampstermyn
2010 – 6 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Julie 1964 (1964-07-31) (59 jaar oud)
Politieke party African National Congress

Verwysings

Tags:

African National CongressNasionale Vergadering van Suid-AfrikaWes-Kaapse Provinsiale Parlement

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PotchefstroomHenri MoissanAntjie SomersChristelike kruisCharles DickensSamuel Bankman-FriedSterKlimaatTheuns JordaanSelfieGerrie PretoriusAppiese WegDieetkundeGewone janfrederikOogproblemeRoekelose DadeBeroerteKatalaanse WikipediaNoordwes-UniversiteitGlenys LynneKoppeltekenPousAngina pectorisJodePanama-dokumenteKolitisOrkney Snork NieAmerikaanse BurgeroorlogKabeljouDemi Lee MooreEmily HobhouseSeeRieldansWorldCatKerkslawiesEvolusieLys van lande volgens oppervlakHermie HendriksCharles II van EngelandGiovanni di BicciHadjPuberteitLandbouRooiwaterEuropese UnieKarretjiemenseHipoteseMillennium-stadionTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinHolocaustWiskundeLys van elemente volgens simboolWes-AfrikaBahreinStellenboschVlag van EuropaKrokus Stadsaal-aanvalAbdomenVerenigde NasiesMin ShawHartversakingRoebelMetafoorTurks- en CaicoseilandeWynand du ToitPythagoras se stellingWoestynChirurgieHeilige SaterdagSwangerskapRenteMeksikoNG gemeente MoreletaparkPiet BothaSamuel CronwrightLourierblaar🡆 More