Markgräflerland

Die Markgräflerland is 'n streek in die suidweste van die Duitse deelstaat Baden-Württemberg wat naby die grens met Frankryk en Switserland geleë is.

Sy naam is afgelei uit die tydperk toe die markgrawe van Baden, wat hier oorspronklik hulle setel gehad het, oor die gebied geheers het.

Markgräflerland
Lugfoto van die Markgräflerland met die Swartwoud in die agtergrond
Markgräflerland
Voorbeeld van die Markgräflerland (by Lörrach)

Die Markgräflerland kom ooreen met die distrikte Landkreis Lörrach en die suid-westelike deel van die Landkreis Breisgau-Hochschwarzwald (die uitlopers van die Swartwoud). Dit word in die weste en die suide deur die grensrivier Ryn begrens. Die stad Lörrach gelde as die streek se hoofstad.

In die Markgräflerland-streek word die Hoogalemanniese Duitse dialek gepraat, 'n subdialek van die Alemanniese Duitse dialek.

In 1556 het die markgraaf en daarmee die bevolking tot die Lutheranisme oorgegaan, waardeur die streek 'n Protestantse enklawe in 'n grotendeels Katoliek gebied vorm (die aangrensende Switserse stad Basel is ook Protestants).

Die klimaat van Markgräflerland is vir Duitse begrippe warm en sonnig. Die streek het baie wynbou, die Gutedel-druif is hier die mees verboude druiwesoort, waarvan die Markgräfler Wyn (ook wel Markgräfler genoem) gemaak word.

Bronne

Tags:

Baden-WürttembergDuitslandFrankrykMarkgraafSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyArmoedeVolhoubare ontwikkelingKoolstofdioksiedBesoedelingDundermDiplopodaAntisemitismeSwart nasionalismeLys van landeReddingskakeLatynPomeloLys van kinderspeletjiesWêreld- Ekonomiese ForumBelastingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaFrankrykGeestesteuringTelefoonLettergreepKoorsAppelKondensasiePinksterLugbesoedelingBurgerregteGrondwet van Suid-AfrikaCarles PuigdemontWatersuiweringGalblaasCheslin KolbeMierleeuWolWaterbesparing in Suid-AfrikaDuitse maselsVanAppel (sanger)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalEben EtzebethCutt GlasAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAfrikaanse woordelys en spelreëlsDeon GrootJava (programmeertaal)Martin Luther King jr.Onse VaderRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Jan van HunksAfkappingstekenOutismeSonTafelbergGeskiedenis (vakgebied)HokkieDeelwoordKonjunktivitisTelevisieSint Pierre en MiquelonEkonomieJan BlohmNasiebouKlem-in-die-kaakVars waterAktuarisKweekhuiseffekDieregeluideNierversakingLys van medisinale kruieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lionel PetersonSuid-Afrika-WetGevolge van aardverwarming op oseanePatriotic AllianceAgtervoegsel🡆 More