Marianne De Jong

Marianne de Jong was senior lektor in Literatuurteorie aan die Universiteit van Suid-Afrika.

Lewe en werk

Marianne de Jong het aan die Universiteit van Stellenbosch, die Universiteit van Konstanz en die Goethe-universiteit in Duitsland studeer. Sy was lank as senior lektrise in algemene literatuurwetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) verbonde. Haar spesialisstudievelde is resepsieteorie, poststrukturalistiese teorieë, feminisme en verwante rigtings en die werk van J.M. Coetzee. Ná haar aftrede by Unisa het sy vryskutskrywer en navorser geword. Sy het bekend geword as feminis en vegter vir vroueregte. Sy woon in Melville, Johannesburg.

Skryfwerk

Sy skryf die verslag oor 'n Ander Afrikaanse letterkunde, ’n publikasie van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, waarin Marxistiese en sosiaalgerigte teksopvattinge in Afrikaans ondersoek word. Vir die destydse tydskrif Die Suid-Afrikaan en ander kleiner literêre tydskrifte soos Stet lewer sy satiriese werke. Haar kortverhaal Die opsigter word deur Johann de Lange in die versamelbundel Soort soek soort opgeneem en deur Rachelle Greeff in die versamelbundel Lyfspel/Bodyplay. In laasgenoemde bundel verskyn ook Ter wille van Alfred.

Publikasies

Jaar Publikasies
1989 'n Ander Afrikaanse letterkunde: Marxistiese en sosiaalgerigte

teksopvattings in Afrikaan

Bronnelys

Tags:

Marianne De Jong Lewe en werkMarianne De Jong SkryfwerkMarianne De Jong PublikasiesMarianne De Jong BronnelysMarianne De JongUniversiteit van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes KerkorrelBloedsomloopstelselWet op NaturellengrondKappie (skryfteken)2024OlifantTierboskatKunsmatige intelligensieOorSterHartversakingApostoliese GeloofsbelydenisPaasfeesOranjerivierPerdChemiese verbindingGordelroosAsiëSlag van BloedrivierKonsonantEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKasterolieSeksueel oordraagbare infeksieLiewe HeksieLionel MessiMikroskoopGeprosesseerde kosMuisvoëlAlkoholismeAngssteuring7de LaanLatynSuikersiekteKroonstadLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Afrikaanse rolprenteVlinderTuberkuloseEngelsNederlandsGeslagsorgaanMangelJo BlackKeelseer2024 Formule Een-seisoenZambiëMonopolyNetbalWiskundige terminologieKoos BekkerGesonde dieetGeboorteBeeldspraakRussiese inval in Oekraïne sedert 2022RugbyDemi Lee MooreMierVoedingAarverkalkingChatGPTLys van myne in Suid-AfrikaXHTMLVerkleurmannetjieAnale kankerMisdaadMadison IvyKoos du PlessisGewone tarentaalAdolf HitlerInternetLys van Afrikaanse skrywersOnse VaderRooiwaterJodeEkotoerismeBiblioteek🡆 More