Malutiberge

Die Malutiberge is 'n bergreeks geleë in die Koninkryk van Lesotho Dit is geleë tussen die Butha-Buthe-distrik in Lesotho en strek vir ongeveer 100 km in die Suid-Afrikaanse Vrystaatprovinsie.

Die Malutiberge vorm 'n deel van die uitgestrekte Drakensbergreeks wat vir etlike honderde kilometer oor Suid-Afrika strek.

Malutiberge
Sneeu op die Malutiberge Sneeu op die Malutiberge
Ligging Lesotho en Vrystaat, Suid-Afrika
Hoogte 3 482 meter bo seevlak
Reeks Drakensberg
Koördinate 29°0′0″S 28°25′0″O / 29.00000°S 28.41667°O / -29.00000; 28.41667 28°25′0″O / 29.00000°S 28.41667°O / -29.00000; 28.41667
Bergtipe Bosveldstollingskompleks en sandsteen.
Rotsouderdom Neoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes
Ligging van Malutiberge op 'n kaart (Suid-Afrika)
Malutiberge
Malutiberge

Geologie

Malutiberge 
'n Lugfoto van 'n nedersetting (village) in die Malutibergreeks.

Die reeks bestaan uit 'n hoë basaltplato, tot 3 400 m (11 200 vt) in hoogte, met 'n koel alpynse klimaat. Die hoogste punt, die 3 482 m hoë Thabana Ntlenyana, word in die noordoostelike hoek van die reeks aangetref. Dit is die hoogste bergpiek in Suider-Afrika, en die hoogste in Afrika suid van Kilimanjaro. Die 3 291 m hoë Namahadipiek, die hoogste piek in die Vrystaat, is ook deel van die Malutireeks.

Die biostreek bestaam uit sandsteen en skalie wat met basalt bedek is. Die berg se rowwe terrein maak dit minder toeganklik vir besoekers en verhoed enige beduidende eksplorasie van sy mineraalbronne. Die topografie verskil tussen die twee lande. In Lesotho vorm die Maluti's 'n aaneenlopende hoogland van ronde pieke met ingekerfde diep valleie aan die flanke wat in die Senqurivier dreineer. Sneeu en ryp kom selfs in die somer op die hoogste pieke voor.

Laangs die grenslyn van Suid-Afrika val loodregte basaltrotswande na benede in voetheuwels bestaande uit sandsteen. Hierdie rotse is ingekeep deur die riviere wat ooswaarts deur KwaZulu-Natal vloei.

Verwysings

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DrakensbergKilometerLesothoSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoedersdagBeëdigde verklaringGrondwetLenteVersamelnaamBloedvergiftigingRudi ClaaseHandré PollardMangelontstekingAfrikanernasionalismeKontinentMiskruierGoogleAfrikaanse woordelys en spelreëlsRoofdierDie ontstaan van die dramaTweede WêreldoorlogKnieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaXhosaDikdermEerste WêreldoorlogAbstraksie (rekenaarwetenskap)SlawernyEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOutismeVerkoueSelfoonOlimpiese Somerspele 2012JodeVierde Industriële RevolusieWapen van NamibiëInfeksieKondensasiePoësieLGrondwet van Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van hoofstedeNamibwoestynNommertekenImpakte van toerismeGroepsgebiedewetFotosinteseKersfeesWaterbesoedelingCleopatra VIICheslin KolbeDelft, KaapstadJapie GreylingIngrid JonkerNeurenberg-verhoreGroot-VisrivierSarel Jacob PretoriusLionel PetersonFranse RewolusieJakkalsBrandmondsindroomKoos BekkerKolonoskopieKappie (skryfteken)Distrik SesTuisbladTierBraaiWortelWisselkoersPersoonlikheidTwaalf Stamme van IsraelBorsteGeskiedenis (vakgebied)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaKoorsKoolstofKrokodilVerlede tydViëtnamoorlog🡆 More