Malmedy

Malmedy, Waals: Måmdey, is 'n munisipaliteit en stad in die Belgiese provinsie Luik, met 'n bevolking van 12 700 in 2018 en 'n oppervlakte van 100 km².

Malmedy

Måmdey
Munisipaliteit
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Vlag van Malmedy
Vlag
Wapen van Malmedy
Wapen
Ligging van die Malmedy-munisipaliteit in die provinsie Luik
Ligging van die Malmedy-munisipaliteit in die provinsie Luik
Koördinate: 50°25′N 6°02′O / 50.417°N 6.033°O / 50.417; 6.033 6°02′O / 50.417°N 6.033°O / 50.417; 6.033
LandVlag van België België
GewesWallonië
ProvinsieLuik
ArrondissementVerviers
Stigting~648
Regering
 • BurgemeesterJean-Paul Bastin (cdH)
Oppervlak
 • Totaal99,96 km2 (38,59 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal12 654
 • Digtheid127/km2 (330/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
4960
Skakelkodes080
Bestuurlike sentrumMalmedy
Webwerfmalmedy.be

Die stad is geleë waar die Warchenne-rivier in die Warche-rivier uitmond.

Die munisipaliteit bestaan uit drie deelmunisipaliteite:

  • Malmedy (in die sentrum)
  • Bellevaux-Ligneuville (in die suide)
  • Bévercé (in die noorde).

Die munisipaliteit is Franstalig met fasiliteite vir Duitssprekende, en grens in die noorde aan die Hoë Vene, 'n streek wat aan die Ardenne (en die Eifel) behoort.

Baraque Michel wat met 674 meter die drie hoogste heuwel in België is, lê in die munisipaliteit.

Geskiedenis

Malmedy het deel uitgemaak van die Abdyvorstedom Stavelot-Malmedy (tot 1795) en van die Ourthedepartement (1795-1814).

Sedert 1815 was Malmedy 'n deel van Pruise en sedert 1871 ook van die Duitse Keiserryk gewees. Na die Eerste Wêreldoorlog is Malmedy in 1919 by België gevoeg (in die Tweede Wêreldoorlog het Malmedy aan Nazi-Duitsland behoort).

Die Malmedy-menseslagting: in die Tweede Wêreldoorlog het Waffen-SS-troepe op 17 Desember 1944 met masjiengewere op omtrent 150 ongewapende krygsgevangenes naby Malmedy gevuur.

Eksterne skakels

Tags:

BelgiëLuik (provinsie)Waals

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopProvinsies van Suid-AfrikaLettergreepMandalaGasDysselsdorpMarie AntoinetteLys van Joodse feeste en herdenkingsKlereWikiGriekwa-AfrikaansEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHannes van WykSout (chemiese stof)VerkragtingKleurKolonoskopieBernice WestWoestynUitwerking van klimaatsveranderingSteenkoolOmtrek, oppervlakte en volumeAardrykskundeLetsiteleHomofoonNazi-DuitslandPussy RiotLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEkologieSpeelkaartStaatstoelaeBruin menseAntieke EgipteLys van NG gemeentesSwangerskapKalsiumAfkortingSeksuele stimulasieAustraliëKletsrymOrthopteraSias ReineckeChromatografieGesonde dieetRekeningkundeResensieRenosterAarverkalkingBerilliumLaeveldWatersuiweringMenslike skeletYsterJeugdagSkoolStaat PalestinaKernkragPersentasieAardverwarmingVolksrepubliek ChinaVleilandSwawelAardedagDarwinismeAlkoholismeBoerboelSeksFiela se kindAsemhalingSjimpanseeBipolêre gemoedsteuringSteve HofmeyrWaterpokkiesLabia (geslagsdele)TegnologieMondTrappe van vergelykingDuitse maselsPuberteit🡆 More