Magenta: Kleur

Magenta is 'n pers-rooi kleur, wat ook as fuchsia of siklaam bekend staan.

#FF00FF

Magenta is een van die eerste kunsmatig vervaardigde anilienkleure en is in 1859 deur die Britse chemikus Sir William Henry Perkin (1838–1907) ontdek. Hy vernoem dit na die Italiaanse stad Magenta, waar in dieselfde jaar 'n groot slag tussen die Franse en Oostenrykers plaasgevind het.

Magenta is 'n primêre kleur in die aftrekkende kleurstelsel en 'n sekondêre kleur in die toevoegende kleurstelsel. In albei stelsels is dit die komplementêre kleur van groen. By inkdrukkers is magenta 'n standaardkleur vir die vierkleurdruk.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word magenta as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF00FF
RGB-kleurmodel (255, 0, 255)
CMYK (0, 100, 0, 0)
HSV (300°, 100%, 100%)

Sien ook


Tags:

1859

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenDierMauretania CaesariensisKongo-krisisOman KrieketMiskruierJodeDeelwoordMonopolieIslamitiese mitologieSpysverteringstelselRadiusGreen PornoPols-oksimeterSiembambaDiarreeOlimpiese SpeleInsekGeweldSkeidingsprosesSteve BikoSlag van BloedrivierNiersteenLuiperdWaterPoesGeslagDuitse maselsLys van myne in Suid-AfrikaHeks van HexrivierVoortrekkermonumentApostoliese GeloofsbelydenisMangelontstekingCovid-19-pandemieVleilandKweekhuisgasPlae van EgipteSwartrenosterGesondheidGewone breukeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHondLidwoordPlantEngelandAtlantiese OseaanSlag van Dien Bien PhuRustelosebenesindroomMaanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KakaoboonNederlandGasWeer (meteorologie)AkroniemRenteWiskundeEnergie-ontwikkelingDagroofvoëlsVrymesselaryGeskiedenis (vakgebied)SonenergieWynOogRacheltjie de BeerTransatlantiese slawehandelAnale seksLys van bekende Suid-AfrikanersAfrikanersArmoedeverligtingKalsiumBrandvleiBaarmoederElandréMetaanGawes van die Heilige GeesSeksuele oriëntasie🡆 More