Ligpers

Ligpers is 'n ligte pers kleur (Engels: mauve), wat vernoem is na die malvablom.

#E0B0FF

Die eerste gebruik van die woord "mauve" as 'n kleur was in 1796-8 volgens die Oxford English Dictionary, maar die gebruik daarvan blyk skaars te gewees het voor 1859. Nog 'n naam vir die kleur is malva (mallow) met die eerste aangetekende gebruik van malva as 'n kleurnaam in Engels in 1611.

Ligpers is meer grys en meer blou as wat 'n vaal kleur van magenta sou wees. Baie vaal blomme genaamd "blou" is eintlik ligpers.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word ligpers as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #E0B0FF
RGB-kleurmodel (224, 176, 255)
CMYK (12, 31, 0, 0)
HSV (276°, 31%, 100%)

Sien ook

Verwysings


Tags:

EngelsKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StilleweReënPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSuid-AfrikaE-posHartKlein-KarooOnderwerp (taalkunde)WortelTrigeminale neuralgieKolorektale kankerKommunismeEienaamNarsismeDesimale breukeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySpringbokAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNasionalismeReënspinnekopDuitslandMetafoorElon MuskKangaroeBoomEngelsKookpuntHartaanvalThys die BosveldklongEmosieSuikersiekteKultuurTienerBestaansboerderyJo BlackHoenderRenosterOogErektiele disfunksieDemokratiese Republiek die KongoSoortnaamAngina pectorisAdolf HitlerUitwerking van klimaatsveranderingGenitale vratVeeartsLetterkundeLarry PageGoogle MapsHorlosieOos-KaapEnkelvoudige sinSpelerposisies in rugbyAkwariumDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLangste woordSpierYstertydperkMiteKLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNag van die lang messeRivierVratKlereSeksueel oordraagbare infeksieBelgiëWitbloedselAarde se atmosfeerVersamelnaamKarlien van JaarsveldLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSlaginstrument7de LaanSteve BikoProvinsies van Suid-AfrikaWetenskaplike metodeMielie🡆 More