Madeleine Hicklin

Madeleine Bertine Hicklin (gebore 3 September 1957) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.

Sy is tans die party se skadu-adjunkminister van openbare werke en infrastruktuur.

Madeleine Hicklin

Skadu-adjunkminister van openbare werke en infrastruktuur
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Desember 2020
Voorafgegaan deur Samantha Graham

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 September 1957 (1957-09-03) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie
Religie Judaïsme

Politieke loopbaan

Hicklin is 'n lid van die Demokratiese Alliansie. Sy is in August 2016 as die raadslid vir wyk 112 in die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit verkies.

Hicklin is tydens die algemene verkiesing van 8 Mei 2019 tot die Nasionale Vergadering verkies. Sy het op 22 Mei 2019 haar amp as LP ingeneem. On 27 Junie 2019 het sy 'n plaasvervangende lid van die portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur geword.

Hicklin is op 5 Desember 2020 as die nuwe skadu-adjunkminister van publieke werke en infrastruktuur aangekondig.

Persoonlike lewe

Hicklin is 'n Jood. Sy is ook 'n niggie van die ontslape anti-apartheidsaktivis Denis Goldberg.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Madeleine Hicklin Politieke loopbaanMadeleine Hicklin Persoonlike leweMadeleine Hicklin VerwysingsMadeleine Hicklin Eksterne skakelsMadeleine Hicklin19573 SeptemberDemokratiese AlliansieNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TermietUitwerking van klimaatsveranderingRegverdige handelRenaissanceDuitsIsraelAnale kankerOsoonlaagDagboekHannes van WykWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVisVierde Industriële RevolusieNederlandsGrondMasturbasieNagmaalKatherine JohnsonJuraJeuksiekteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaIdioomGeskiedenis (vakgebied)MaagLugbesoedelingDemi Lee MooreTransatlantiese slawehandelMondSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeLongSelfbeeldGeografie van Suid-AfrikaStaalRuan PienaarWiskundige terminologieArabiesDepressie (gemoedstoestand)KnysnaVoedingKaapse VlakteHematurieSpysverteringstelselInternetSkoenlapperChemiese elementIngrid JonkerGetalNarkoseAnale seksJohnny RapidBuffelJesus van NasaretPersoonlike voornaamwoordNG gemeente MurraysburgVryheidsmanifesSekondêre sektor van die ekonomieTandbederfPornografiese akteurNaaldekokerDiepaartromboseBrongitisAfrikanersAkroniemAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBetonLys van veltoestandeAkkedisJohn Samuel SchlesingerEkostelselElektrisiteitHeuningbyLeestekenKleur🡆 More