Litiumoksied: Chemiese verbinding

Litiumoksied (Li2O) is 'n anorganiese chemiese verbinding.

Dit is 'n wit vaste stof. Alhoewel dit nie spesifiek belangrik is nie, word baie materiale beoordeel op grond van hul Li2O inhoud.

Eienskappe

Algemeen

Naam Litiumoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Litiumoksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Batterye
Chemiese formule Li2O
Molêre massa 29,88 g/mol
CAS-nommer 12057-24-8  
Voorkoms Wit vaste stof
Fasegedrag  
Selkonstantes 465 pm  
Ruimtegroep Fm3
Nommer 225  
Strukturbericht C1
Smeltpunt 1427 °C
Kookpunt
Digtheid 2,013 [g/cm3]
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Litiumoksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Batterye Chemie

Kristalstruktuur

Die stof het die antifluorietstruktuur met litiumatome op die fluooratome se plek en suurstof op die kalsiumatome s'n. Die struktuur is kubies. Die stof is 'n diamagnetiese halfgeleier met 'n groot bandgaping (4,85 eV). By hoër temperature (~1200K) gaan die stof oor in 'n fase met hoë ioniese beweeglikheid van die Li+-ioon.

Chemiese eienskappe

Litiumoksied kan verkry word deur litiumnitraat sterk te verhit:

    Litiumoksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Batterye 

Dit los in water stadig op en vorm 'n sterk basis:

    Litiumoksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Batterye 

Batterye

Daar is in 2023 baie navorsing na litium-lugbatterye waarin litiumoksied 'n rol speel. Ongelukkig kan litium met suurstof ook ander oksiede vorm soos litiumsuperoksied LiO2 en litiumperoksied Li2O2 en dit veroorsaak komplikasies soos 'n groot oorpotensiaal wat vereis word om kinetiese probleme te oorwin. Daar word gesoek na geskikte katalisators soos grafeen met iridiumoksied of die heemmolekuul om hierdie probleme te oorwin.

Verwysings

Tags:

Litiumoksied KristalstruktuurLitiumoksied Chemiese eienskappeLitiumoksied BatteryeLitiumoksied VerwysingsLitiumoksiedLitiumSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderFranse RewolusieSuurreënSlag van BloedrivierAardverwarmingMaatskaplike verantwoordelikheidOnderwysSwart nasionalismeKindermishandelingVisMetamfetamienLugbesoedelingOnderhoudCarike KeuzenkampISO 8601KondensasieAnne FrankMenseregtedagWetenskapLys van landeGoogleKolonisasieBasisinkomsteLewerSeksismeLettergreepWaterstofCalviniaKeelseerElizabeth II van die Verenigde KoninkrykSteve BikoJane AlexanderJodiumSomerLys van Suid-Afrikaanse musikanteVloeistofAnrich HerbstKatarakSuid-AfrikaJaco JacobsPoësieSimmetrieVrouDominique Strauss-KahnRassisme in AfrikaLimpopo (rivier)HaaieTradisionele Afrika-godsdiensSnuifNasiebouDelft, KaapstadSwart menseDataverwerkingKlimaatveranderingGlobaliseringEkonomieRenteSoweto-opstandLionel MessiMosambiekKappie (skryfteken)Byvoeglike naamwoordIndonesiëVeelvuldige skleroseNatuurbewaringLeestekenTussenwerpselParlement van Suid-AfrikaMIVAfrikaanse TaalmonumentErfenisGroot-Brakrivier (dorp)Vaginale kankerWeervoorspellingGrootste rampe in Suid-Afrika🡆 More