Leif Ove Andsnes

Leif Ove Andsnes (7 April 1970 –) is 'n Noorweegse pianis en kamermusiek musikant.

Andsnes het reeds verskeie opnames vir Virgin Records en EMI gemaak. Andsnes het vir sy huidige "Beethoven Journey" projek die komponis se volledige klavierconcertos opgeneem saam met die Mahler Kamerorkes. Die opnames is op die Sony Classical plate-etiket vrygestel. Andsnes word deur IMG verteenwoordig.

Leif Ove Andsnes
Leif Ove Andsnes
Andsnes in 2001
Agtergrondinligting
Gebore7 April 1970 (1970-04-07) (54 jaar oud)
Karmøy, Rogaland, Noorweë
GenresKlassiek
Beroep(e)Pianis
Jare aktief1987–tans

Biografie

Andsnes is in Karmøy gebore en het onder Jiří Hlinka by die Bergen Musiekkonservatoria gestudeer, voordat hy in 1987 sy debuut in Oslo gemaak het. Hy het in 1989 in Brittanje saam met die Oslo Filharmoniese Orkes verskyn, asook in 1990 in die VSA met die Cleveland Simfonieorkes wat deur Neeme Järvi gedirigeer is. Hy is bekend as 'n strydros ten opsigte van die werke van Edvard Grieg.In 2002 het hy Grieg se Klavierconcerto tydens die laaste nag van die Britse The Proms gespeel. In November 2009 het Andsnes Pictures Reframed, naamlik 'n program bestaande uit Moessorgski se suite, vergesel van vyf hangende panele en 'n videoprojeksie deur Robin Rhode, by die Lincoln Sentrum se Alice Tully-saal uitgevoer.Hy het ook by Carnegie Hall tydens die Mostly Mozart-fees en die Apple-winkel in New York opgetree.Andsnes noem vir Dinu Lipatti, Sviatoslav Richter, Arturo Benedetti Michelangeli en Géza Anda as inspirasie.Hy het gehelp om die Risør-fees van Kamermusiek in 1991 op die been te bring en het tot 2010 die pos van Kunsdirekteur daarvan gehou. Andsnes het in Junie 2012 as die Musikale Direkteur van die 2012 Ojai Musiek-fees gedien.

Diskografie

(Vir 'n blik op die hoogste posisies wat Andsnes se opnames op VG-lista (die Noorweegse Speellys) gehaal het, sien NorwegianCharts.com page)

LP

  • Chopin – Smetana – Beethoven: Sonates ens. (1987) Vest-Norsk Plategeselskap 0087-14

CD

  • Nielsen: Kamermusiek vir Blaasinstrumente (1989) BIS-CD-428
  • Prokofiëf: Klavierconcerto No. 3/Simfonie No. 7 (1990) Simax PSC 1060
  • Chopin/Schumann: Tjellosonate, Adagio & Allegro ens. (1990) Simax PSC 1063
  • Chopin – SmetanaBeethoven: Sonates ens. (1991) Vest-Norsk Plateselskap 0091-0023
  • Grieg: Klavierconcerto • Liszt: Klavierconcerto No. 2 (1991) Virgin Classics 0777 7596132 4
  • Janáček: Klaviersonate 1.X.1905 • In die Mis ens. (1991) Virgin Classics 0777 7596392 2
  • Chopin: Die Klaviersonates (1992) Virgin Classics 0777 7590722 3
  • Grieg: Klaviersonate/Liriese Stukke (1993) Virgin Classics 0777 7 59300 2 3
  • Brahms/Schumann: Altvioolsonates, Märchenbilder (1993) Virgin Classics 0 777 7 59309 2 4
  • Janáček • DebussyRavel • Nielsen: Vioolsonates (1995) Virgin Classics 7243 5 45122 2 3
  • Rachmaninoff: Klavierconcerto No. 3 (1995) Virgin Classics 7243 5 45173 2 7
  • Nielsen: Klavierstukke (1996) Virgin Classics 7243 5 45129 2 6
  • Schumann: Klaviersonate No. 1 • Fantasie (1997) EMI Classics 7243 5 56414 2 7
  • Die lang, lang winternag (1998) EMI Classics 7243 5 56541 2
  • Brahms: Klavierconcerto No. 1, ens. (1998) EMI Classics 7243 5 56583 2 6
  • Szymanofski: Król Roger • Simfonie No. 4 (1999) EMI Classics 7243 5 56823 2 1
  • Rachmaninoff: Liedere (1999) EMI Classics 7243 5 56814 2 3
  • Haydn: Klaviersonates (1999) EMI Classics 7243 5 56756 2 0
  • BrittenSjostakowitsj • Enescu (1999) EMI Classics 7243 5 56760 2 3
  • Haydn: Klavierconcertos Nos. 3, 4 & 11 (2000) EMI Classics 7243 5 56960 2 1
  • Liszt: Klavieruitvoering (2001) EMI Classics 7243 5 57002 2 3
  • Grieg: Liriese Stukke (2002) EMI Classics 7243 5 57296 2 0
  • Schubert: Klaviersonate, D. 959 • 4 Lieder (2002) EMI Classics 7243 5 57266 2 9
  • Schubert: Klaviersonate, D. 850 • 9 Lieder (2003) EMI Classics 7243 5 57460 2 3
  • Grieg • Schumann • Klavierconcertos (2003) EMI Classics 7243 5 57486 2 1
  • Dvořák: Vioolconcerto • Klavierkwintet (2003) EMI Classics 7243 5 57439 2 3
  • Mozart: Klavierconcertos 9 & 18 (2004) EMI Classics 7243 5 57803 2 4
  • Schubert: Winterreise (2004) EMI Classics 7243 5 57790 2 1
  • Bartók: Vioolsonates (2004) EMI Records Ltd/Virgin Classics 7243 5 45668 2 0
  • Bartók: Die Klavierconcertos (2005) Deutsche Grammophon 289 477 5330
  • Schubert: Klaviersonate D960 • 3 Lieder (2005) EMI Classics 7243 5 57901 2 5
  • Rachmaninoff: Klavierconcertos 1 & 2 (2005) EMI Classics 7243 4 74813 2 1
  • Horisonne (2006) EMI Classics 0946 3 41682 2 9
  • Schubert: Klaviersonate D958 • Lieder • Fragmente (2007) EMI Classics 0946 3 84321 2 8
  • Ballade vir Edvard Grieg (2007) EMI Classics 0946 3 94399 2 8 / EMI Classics 0946 3 94399 5 9 (Digital)
  • Schumann • Brahms: Klavierkwintette (2007) Virgin Classics 00946 395143 5 9 (Digital)
  • Mozart: Klavierconcertos 17 & 20 (2008) EMI Classics 50999 5 00281 2 2
  • Schubert: Lieder (2008) EMI Classics 50999 5 16443 2 1
  • Skaduwees van Stilte (2009) EMI Classics 5099926418223 / EMI Classics 5099926418254 (Digital)
  • Moessorgski: Prente • Schumann: Kinderszenen (2009) EMI Classics 50999 6 98360 2 2
  • Rachmaninoff: Klavierconcertos 3 & 4 (2010) EMI Classics 50999 6 40516 2 8
  • Schumann: Volledige werke vir Klaviertrio (2011) EMI Classics 50999 0 94180 2 8
  • Die Beethoven Reis: Klavierconcertos Nos. 1 & 3 (2012) Sony Classical 87254 20582
  • Die Beethoven Reis: Klavierconcertos Nos. 2 & 4 (2014) Sony Classical 88837 05482
  • Die Beethoven Reis: Klavierconcerto No. 5 • Koorfantasie (2014) Sony Classical 88843 058862

DVD

  • Die Verbier-fees & Akademie 10de Herdenking Klavier-skouspel (2004)
    Verskeie pianiste
    RCA Red Seal
  • Leif Ove Andsnes speel Bach & Mozart (2005)
    Noorweegse Kamerorkes
    EMI Classics 0946 3 10436 9 7

Biografie

  • Leif Ove Andsnes: I og med musikken (2005)

Verdere leeswerk

  • Fisher, N (15 September 2007). "Old friends in high places". Music. Londen: The Times. Besoek op 28 September 2007.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Leif Ove Andsnes BiografieLeif Ove Andsnes DiskografieLeif Ove Andsnes BiografieLeif Ove Andsnes Verdere leeswerkLeif Ove Andsnes VerwysingsLeif Ove Andsnes Eksterne skakelsLeif Ove AndsnesConcertoEMIPianis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LidwoordDiskriminasieMaanErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeSnaarinstrumentOrgasmeKernoorlogAuschwitz-konsentrasiekampBloedvatKlankverskynselsKommaMaatskaplike verantwoordelikheidXenofobie in Suid-AfrikaVisCecil John RhodesByvoeglike naamwoordBestaansboerderyLetterkundeGroot TrekHeupvervangingDepressie (gemoedstoestand)MosesDikdermD.J. OppermanDoziCristiano RonaldoEksistensiële risiko as gevolg van kunsmatige algemene intelligensieGesonde dieetKweekhuiseffekAtmosfeerMosselbaaiAluminiumLys van politieke partye in Suid-AfrikaDoopNederlandTransatlantiese slawehandelAfrikaAntisemitismeKlarinetOsoonuitputtingVyf Pilare van die IslamWatersuiweringSekondêre sektor van die ekonomieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaToerismeSoogdierKolitisNederduitse Gereformeerde KerkHandelsmerkFotosinteseOntwerpSpringbokkeNamibiëSeksuele opwekkingFiksieHokkieEreksieWes-KaapParlement van Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaBeesvleisVerkoueStilleweKolorektale kankerDokterRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lydia WinchesterWalvisJeuksiekteSiembambaVerkleinwoordDarwinismeKain en AbelHomofoonAppel (sanger)🡆 More