Larva Migrans: Mediese toestand

Hierdie infestasie van die vel word veroorsaak deur die larwes van die hond en kat haakwurms.

Kontak met besmette sand laat die larwe toe om in die vel in te penetreer en vandaar versprei die larwe deur die vel. Oral waar die larwe gaan veroorsaak dit 'n irritasie wat rooierig is en baie kan jeuk.

Larva migrans
Klassifikasie en eksterne bronne
Die tipiese voorkoms van iemand met die siekte.
Die tipiese voorkoms van iemand met die siekte.
ICD-10 B76.9
ICD-9 126.9
DiseasesDB 3263
MedlinePlus   001454
eMedicine derm/91ped/1278
MeSH D007815
Larva Migrans: Mediese toestand Mediese waarskuwing

Tans word Thiabendazole rome gebruik om die larwe dood te maak. Soms is orale behandeling egter ook nodig.

Tags:

HondKatLarwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkSpinnekopNarkoseLys van politieke partye in Suid-AfrikaWerkersdagSteenkool in Suid-AfrikaNkosi Sikelel' iAfrikaEreksieGevlekte muisvoëlLondenKaapstadPampoentjiesNag van die lang messeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPinksterEienaamSjibboletKarakteriseringSlag van BloedrivierNederduitse Gereformeerde KerkTolla van der MerweKlitorisGriepKersfeesLiesbreukFaktuurOorkruipersEpilepsieKoekie (rekenaarwetenskap)VrymesselaryIdioomSamestellende afleidingKasteel die Goeie HoopKankerbossieKroonstadInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSeekoeiHarvey WeinsteinMikroskoopTrekklavierSlawernyVingerseksIronieRatelSeekatAndré SchwartzGriekwa-AfrikaansLewerMisdaadKweekhuiseffekOpenbare betrekkingeApartheidPolitieke partyGroepsgebiedewetMierNaboomNeurenberg-verhoreBaljuPlastiekDepressie (gemoedstoestand)AngolaGoogleLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWiskundeSamestellingPersentasieKrugerwildtuinNarsismeAnargismeEgipteVlinderMetafoorVitamien DJuan Antonio VillacañasMotorregistrasienommerplate van Suid-Afrika🡆 More