Rooibekvuurvinkie

Die rooibekvuurvinkie (Lagonosticta senegala) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre boomveld, veral naby water en tuine.

Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die staalblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed firefinch.

Rooibekvuurvinkie
Rooibekvuurvinkie
Mannetjie in Senegal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Lagonosticta
Spesie:
L. senegala
Binomiale naam
Lagonosticta senegala
(Linnaeus, 1766)
Rooibekvuurvinkie
Wyfie in Ethiopië.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierversakingEkostelselTremAkademiaSlangLys van veltoestandeLieweheersbesiePropagandaLeeuOrale seksLys van Afrikaanse skrywersSuid-Afrikaanse GrensoorlogSias ReineckeDataverwerkingMahatma GandhiVarkgriepWiskundeKolonoskopieBreinKoolhidraatGalileo GalileiSnaarinstrumentShakaBrandmondsindroomNG gemeente MurraysburgSuid-SothoKaapse VlakteLeierKriekInleiding tot die genetikaKweekhuisgasIdioomDonkieDieregeluidePankreasPuberteitSeksueel oordraagbare infeksieGrondwetKunsmatige intelligensieElektrisiteitC.J. LangenhovenSamestellingOopbroninhoudBloedvergiftigingChromatografieDialoog in fiksieVarkThys die BosveldklongJan van RiebeeckDuitse maselsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMiddelmisbruikKapitaal (ekonomie)HemelvaartSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMagneetAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeStedelike gebiedAvbobPuntUniversele Verklaring van MenseregteJohannesburgRymYslandNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSleutel (musiek)SASOLVulvaGemeenskapCheslin KolbeKatoenHartKitaarBrandstofBallet🡆 More