Lachenalia Marginata: Plantspesie

Lachenalia marginata is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos.

Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 4285km2. Dit kom vanaf die Bokkeveld-eskarp, by Nieuwoudtville, tot in die Sederberg voor. Die spesie word bedreig deur die aanplant van rooibostee.

Lachenalia marginata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
Tracheophyta
(geen rang):
Orde:
Familie:
Hyacinthaceae
Subfamilie:
Scilloideae
Genus:
Spesie:
L. marginata
Binomiale naam
Lachenalia marginata
W.F.Barker, (1979)

Daar is twee subspesies:

  • Lachenalia marginata subsp. marginata
  • Lachenalia marginata subsp. neglecta Schltr. ex G.D.Duncan

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JaarLos AngelesErfenisdag (Suid-Afrika)KarooVloeistofGetalKoorsApostoliese KerkeBeesvleisNaaktheidTekstielGalblaasAfrikaanse TaalmonumentWolfSteve BikoQatar AirwaysByvoeglike naamwoordVerjaarsdagNederlandYsterLieweheersbesieKalium2024VrouSagtewareNasionale VrouedagBrongitisJohan BadenhorstBedreigde spesieGevolge van aardverwarming op oseaneTepelHomofoonMaanSkisofrenieDriehoekSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieMuishondLys van Suid-Afrikaanse skrywersWes-KaapDrakensbergeKongo-krisisZoeloeSI-stelselSteenkoolMasturbasieMagsverheffingJohannesburgNierVerstedelikingNasiebouProstaatkankerAnale seksAnrich HerbstManie JacksonSoweto-opstandDuitse sokkerkampioenPersoonlike finansiesVitamienSlangWaterkringloopSenuweestelselMandela Van PeeblesHannes van WykLys van Afrikaanse skrywersCristiano RonaldoTropiese sikloonPubiese hareJak de PriesterLys van visseVerassingPeriodieke tabelMartin Luther King jr.Reën🡆 More