Cliffortia Longifolia: Plantspesie

Die kusrysbos (Cliffortia longifolia) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Saldanhabaai en die Gouritsrivier voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 4500 km² en is deel van die strandveld en fynbos-biome. Daar is nege subpopulasies bekend wat bedreig word deur ontwikkeling aan die kus en indringerplante.

Kusrysbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. longifolia
Binomiale naam
Cliffortia longifolia
(Eckl. & Zeyh.) Weim., (1933)

Die boom se FSA-nommer is 145.11.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisAntoniemKultuurOsoonlaagDiarreeWet op Bantoe-onderwysRoesInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van Afrikaanse televisiereekseEwenaarSkeurbuikLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVeelvuldige skleroseAalwynBevolkingVryheidsmanifesPrivaat maatskappyOppervlakteGeskiedenis van die BoererepubliekeMagnetismeNitroësuurMoslemNamibiese volksmoord 1904-1908Sekondêre sektor van die ekonomieWolmaransstadKremetartAtletiekErfenisLidwoordProstaatklierAfrikaanse TaalmonumentEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBevolkingsdigtheidKrieketNiemetaalAfrikaansBasketbalOnderwerp (taalkunde)GemeenskapsorganisasieDemi Lee MooreSuurreënAnrich HerbstKriekKlankVulkaanVoedingFotosinteseWaarskynlikheidPlastiekGroot TrekAnale seksJangroentjieVlag van Suid-AfrikaDemokrasie2 MeiFamilie (verwantskap)IndiëGalblaasPersentasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAluminiumTransatlantiese slawehandelGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaTandbederfWiskundige terminologieRosa ParksSpringbokkeSywurmDistrik SesKlein vyf diereMynbouDepressie (gemoedstoestand)🡆 More