Konsertinavis

Die Konsertinavis (Drepane longimana) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Londen voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Concertinafish; buite Suid-Afrika staan die vis bekend as die Sicklefish.

Konsertinavis
Konsertinavis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Drepane
Spesie:
D. longimana
Binomiale naam
Drepane longimana

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer met 4 - 8 vertikale strepe sigbaar op die bokant van die lyf. Die vis word 50 cm lank. Die vis se lyf het die vorm van 'n rombus; dit is hoër as wat dit lank is.

Habitat

Hulle kom voor in water wat 2 – 94 m diep is.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Konsertinavis VoorkomsKonsertinavis HabitatKonsertinavis Sien ookKonsertinavis VerwysingsKonsertinavis Eksterne skakelKonsertinavis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuurreënNatuurlike hulpbronBestaansboerderySelfstandige naamwoordVryheidsdagBoerboelLys van hoofstedeCheslin KolbeToestand van materiePornhubMondGoogleFabelKoorsblaarLys van Afrikaanse rolprenteKwaZulu-NatalChatGPTBesoedelingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGesondheidLetterlike en figuurlike taalgebruikGrondbesoedelingStereotipeCristiano RonaldoSlangByung-Chul HanMaatskaplike verantwoordelikheidGroot TrekKoppeltekenTamatieDriedimensioneelNasiebouVerenigde State van AmerikaGroepsdrukVleilandHeupWinterSwedeVerkragtingSean CombsVioolKrokodilLeestekenFinale Oplossing2001JeuksiekteSkoenlapperWelwillendheidsdagKookpuntSamestellingJode in Suid-AfrikaNasionale VrouedagXenofobieGlobaliseringXenofobie in Suid-AfrikaAarverkalkingIdioomVergelykings (taalkunde)DiepaartromboseSimboolSuid-Afrikaanse InkomstediensEkonomie van Suid-AfrikaSuurstofGetalKunselementeMigrasie van voëlsAfleiding (taalkunde)InternetAngina pectorisSiya KolisiKnieDubbelpuntPeriodieke tabelAfrikaBybel🡆 More