Gelede Woorde

Gelede woorde, oftewel komplekse, kom voor in die veld van morfologie waar hulle die teenoorgestelde van simplekse (ongelede woorde) is.

Waar 'n simpleks beskryf kan word as 'n woord wat nie morfologies ontleedbaar is nie soos die, daar, nou en gister, is 'n kompleks daarenteen 'n morfologies ontleedbare woord, soos kêrel+tjie en ridder+lik.

Die belangrikste ongelede woorde word in die selfstandigenaamwoord-, adjektief- en werkwoordklas aangetref. Van Huyssteen noem dat die onderskeid tussen simplekse en komplekse nie verwar moet word met die onderskeid tussen meerlettergreppige woorde (dit is woorde wat uit meer as een lettergreep bestaan, soos tafel bestaan uit “ta” en “fel”) en enkellettergreppige woorde (dit is woorde wat uit slegs een lettergreep bestaan, soos blad en poot) nie.

Verwysings

Bronnelys

  • Senekal, H.E.J., Ponelis, F.A., De Klerk, W.J. 1972. Die patroon van Afrikaans. Johannesburg: Afrikaanse Pers-Boekhandel.
  • Van Huyssteen, G.B. 2014. Morfologie. (In Carstens, W.A.M. & Bosman, N., red. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik. p. 174-175).

Tags:

MorfologieOngelede woorde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AborsieTamboraKoue OorlogMaroela MediaMagnesiumChatGPTIndustriële RevolusieNamibiëDuitse maselsInligtingTennisOorstromingNelson MandelaRoofvoëlKommaVarkgriepConsolidated B-24 LiberatorPablo PicassoNasionalismeBedryfstelsel (inligtingstegnologie)LongMensVolstruisAardbewingKindersiektesDesimale breukeSeekoeiOnderhandelinge om apartheid te beëindigKunsmatige intelligensieRivierDrinkwatervoorsieningVincent van GoghDiarreeViëtnamoorlogHamburgerBreinvliesontstekingKorrupsiePerdNazi-DuitslandWerkwoordWet op NaturellengrondPeriodieke tabelMangelontstekingNommertekenSkynprivaatnetwerkHolocaustEkonomiese sektorMenstruasie3D-rolprentAdolessensieNasionaal-SosialismeErfenisdag (Suid-Afrika)RenosterChapmanspiek-rylaanLionel PetersonHernubare energieAppel (sanger)Lys van Afrikaanse televisiereekseSendelingposisieLys van Kaapstad se voorstedeNederlandDigtheidKonjunktivitisReënspinnekopArabies-Israeliese konflikVaalrivierOutismeSuikersiekteMaagNadia ValvekensVoedselkettingWinnie Madikizela-MandelaInternetAnale kankerLidwoord🡆 More