Kolstert-Ghieliemientjie

Die Kolstert-ghieliemientjie (Barbus afrovernayi) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste gedeeltes van die Zambezi- en Kafueriviere.

Dit kom ook voor in die Kongorivier-stelsel. In Engels staan die vis bekend as Spottail barb.

Kolstert-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. afrovernayi
Binomiale naam
Barbus afrovernayi
Nichols & Boulton (fi), 1927

Voorkoms

Die vis is deurskynend bruin-grys met heldergeel, vertikale strepe langs die lyf en is silwer aan die onderkant. Daar is 'n groot swartkol op die basis van die stertvin. Die vis word tot 45 mm groot.

Habitat

Die vis leef in water vol plantegroei en vreet klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kolstert-Ghieliemientjie VoorkomsKolstert-Ghieliemientjie HabitatKolstert-Ghieliemientjie Sien ookKolstert-Ghieliemientjie BronKolstert-Ghieliemientjie VerwysingsKolstert-Ghieliemientjie Eksterne skakelKolstert-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkMaatskappyNarsismeNederduitse Gereformeerde KerkPretoriaBrandbergEnsiklopedieSimmetrieLetterlike en figuurlike taalgebruikEthiopiëGesondheidFotoBestaansboerderyGoogleSuurstofRobert SobukweRacheltjie de BeerGeskiedenis van kindermishandelingTuisbladHector PietersonToestand van materieDoelwitMynbouSkildklierGriekwa-AfrikaansIngrid JonkerHomofoonHeupLandbouKoperMagneetWaterkringloopRudi ClaaseDeelwoordWoordeboek van die Afrikaanse TaalKolitisWilna SnymanMensBerghaanMetaalBelastingReënMagnesiumNasionalismeDuitse maselsBedryfstelsel (inligtingstegnologie)WinterKnieNeurenberg-verhoreCalviniaBalletSteenkoolPreseminale vloeistofVoornaamwoordWes-KaapDansEjakulasieJo BlackSeksueel oordraagbare infeksieKinkhoesKonsentrasiekampSuiwelprodukAdolessensieGrondbesoedelingProvinsies van Suid-AfrikaHolocaustLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWayde van NiekerkBeroerteVoedselkettingReënspinnekopRooipandaLuiperdLeeuMobutu Sese SekoLys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More