Klipnenta

Die Klipnenta (Tylecodon ventricosus (Burm.f.) Toelken) is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is en in die provinsies Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap voorkom.

Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys.

Klipnenta
Klipnenta
Klipnenta
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Tylecodon
Spesie:
T. ventricosus
Binomiale naam
Tylecodon ventricosus
(Burm.f.) Toelken, (1978)

Dit is 'n stam- en blaarsukkulent wat uit 'n gedeeltelik ondergrondse verdikte wortelstok groei. Dit vorm stompige spreidende takke wat 30 cm hoog en 2 cm in deursnee kan word. Die plant is bladwisselend en die blare is langwerpig lansvormig en effens behaard. Die bloeiwyse is trosvormig en die blomme staan in groepies van 2-3 by mekaar. Die blomme is gelerig groen aan die basis en word perserig bruin na die effens teruggeboë toppe toe.

Nes ander spesies van die genus Tylecodon is hierdie plant giftig vir skape en veroorsaak die simptome van krimpsiekte.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwitserlandFanie ViljoenLys van Afrikaanse televisiereekseRymJesus van NasaretLys van bekende Suid-AfrikanersRivierOseaanbesoedelingHernubare energieAngolaAdolf HitlerMensSikloonSuid-Afrika-WetPlastiekWewervoëlsIngrid JonkerFransArmeniëGroot Muur van ChinaLewerHutsmerkPinksterLys van nedersettings in Suid-AfrikaGordelroosVisVolhoubare ontwikkelingKoorsblaarInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMusiekteaterSowjetunieVoedselkettingPesachSiya KolisiPornografiese subgenresNedersettingErektiele disfunksieSweedsWaterkringloopBeaufortskaalLiewe HeksieInligtingGeskiedenis van AfrikaansKonjunktivitisPalestyneDeurgangsriteDiskriminasieTekstiel20ste eeuSportKommunikasieRenosterKernoorlogBlack SashGeslagsgelykheidSimboolStedelike hitte-eilandSlag van Cuito CuanavaleJan BlohmHeidelberg, GautengLuiperdPeperbus, FraserburgLKoorsAngina pectorisIronieNierSitrusDistillasieKunsmatige algemene intelligensieTafelbergOutismeUitwerking van klimaatsveranderingProteïenMpumalangaHipertensieKunsmatige intelligensie🡆 More