Kleintandkeiser: Visspesie

Die Kleintandkeiser (Lethrinus microdon) is 'n keiservis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die smalltooth emperor.

Kleintandkeiser
Kleintandkeiser: Identifikasie, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Lethrinus
Spesie:
L. microdon
Binomiale naam
Lethrinus microdon
Sinonieme

Lethrinella microdon Valenciennes, 1830)
Lethrinus acutus Klunzinger, 1884
Lethrinus elongatus Valenciennes, 1830

Identifikasie

Die vis word tot 80 cm groot en is een van die groter keiservisse. Dit het 'n lang, gepunte snoet. Die lyf is olyf tot gryskleurig. Swart strepe straal uit die onderste kwart van onder die af uit. Dit neem ook soms 'n gevlekte vorm aan, wat dit amper onsigbaar maak.

Habitat

Die visse leef in aflandige rots- en koraalriwwe in water wat tien tot 30 m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers maar kom soms in klein groepies voor. Hulle vreet vis, skaaldiere en koppotiges.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kleintandkeiser IdentifikasieKleintandkeiser HabitatKleintandkeiser Sien ookKleintandkeiser BronKleintandkeiser VerwysingsKleintandkeiser Eksterne skakelKleintandkeiser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasiebouVarkDieremishandelingBaljuHomoniemLys van myne in Suid-AfrikaAdolf HitlerNagmaalMickey MuisNasionale lied van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaBesoedelingAfro-AmerikanersSuikersiekteSias ReineckeOnse VaderPuberteitBronsHoedKaapstadse waterkrisis 2015-2018MiljardKonflik (proses)DataverwerkingEiffeltoringSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeKlem-in-die-kaakBelastingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DoziVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameVulkaanKinderregteHibernasieAtlantiese OseaanPad na jou hartMaatskappyBruce FordyceBloukraanvoëlTermietKongo-krisisJohn Brown (aktivis)AvbobSekondêre sektor van die ekonomieAkademiaNasionale VrouemonumentKweekhuisgasGeldVolksrepubliek ChinaHokkieNG gemeente MurraysburgSosiale mediaPrimêre sektor van die ekonomieWatersuiweringPlastiekSoogdierOlimpiese SomerspeleHeidelberg, GautengJohnny RapidBeaufortskaalMadison IvyBolandse aardbewing van 1969Deon GrootDinosourusKontinentSonnestelselKalenderNederlandsDansIsraelRussiese inval in Oekraïne sedert 2022CeresAngssteuringOnderwysVaginale kankerKokerboomAluminiumOntwikkelende land🡆 More