Kirby Howell-Baptiste

Kirby Howell-Baptiste (gebore 7 Februarie 1987) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger.

Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Love (2016), Downward Dog (2017), Killing Eve (2018), en Barry (2018).

Kirby Howell-Baptiste
Geboorte 7 Februarie 1987 (1987-02-07) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Lane Woods Finds Love
  • 2018: Find Me

Televisiereekse

  • 2014: Six Guys One Car
  • 2015: The Brat Cave
  • 2015: The Dating Game
  • 2016: Love
  • 2017: Downward Dog
  • 2017: Dirtbags
  • 2018: Killing Eve
  • 2018: Barry
  • 2018: Pappy

Televisierolprente

  • 2015: The King of 7B
  • Girls Code

Video's

  • 2014: Thanks for the Ride
  • 2017: A Dog's Purpose: Lights, Camera, Woof

Eksterne skakels

Tags:

Kirby Howell-Baptiste FilmografieKirby Howell-Baptiste Eksterne skakelsKirby Howell-BaptisteEngeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunikasieLetterkundeTamatieLidwoordBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021EierstokOrgaanWoordeboek van die Afrikaanse TaalHoutLangste woordPrimêre sektor van die ekonomieSowjetunieInligtingPeach van PletzenWaterbesoedelingWhatsAppKolitisSlag van Cuito CuanavaleRuslandSuid-Afrikaanse GrensoorlogVlinderCarike KeuzenkampLSjibboletRooikatDriedimensioneelSaartjie BaartmanErosietipesWikiquoteByEskomKunsmatige algemene intelligensieCleopatra VIIEjakulasieVulvaSlag van BloedrivierLuiperdNkosi Sikelel' iAfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaDurbanIllse RoosSeekoeiXhosaVoornaamwoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)JeugdagGeweldDie CampbellsDie Stem van Suid-AfrikaVrymesselaryHoek (meetkunde)VrouWaterIntensiewe vormDansArmoedeManslagMuishondAtleetvoetOligopolieEtniese groepHoofkarakterTydsoneAngolese BurgeroorlogTsoenamiDysselsdorpSkildklierNeutKoos BekkerKroepChemiese reaksieAardverwarmingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDikdermSewe doodsondes🡆 More