Kimono

'n Kimono (Japannees: 着物, letterlik: ding om te dra) is 'n tradisionele Japannese kledingstuk.

Dit is 'n los mantel of japon met wye moue wat met 'n band vasgebind word. Die band heet 'n obi. Die obi word met 'n knoop vasgetrek om die lyf. Die gewildste variant is die otaiko musubi.

Kimono
Kimono
Vroue in Kotoin, Japan. Hulle dra elk 'n tradisionele kimono en zori.

Die ingewikkeldste en mees bewerkte musubi word deur meisies en jong vroue tydens spesiale geleenthede gedra. Die knope en hegtings van die musubi benodig 'n aantal bybehore, soos 'n kussingtjie, koord, en 'n serp.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

JapanJapannees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Delft, KaapstadSeksuele penetrasieKoorsSoogdierDie Stem van Suid-AfrikaEnsiklopedieGroot-Brakrivier (dorp)SwangerskapDuitse maselsSwart menseKunsLewerStereotipeTransatlantiese slawehandelSowjetunieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBurgerregteGewone breukeDominique Strauss-KahnVoornaamwoordWaterstof7de LaanVaste stofKeramiekNedersettingGemeenskapResensieHidroponikaFranse RewolusieMeganiese ingenieursweseAngolese BurgeroorlogErfenisdag (Suid-Afrika)Groot TrekKoolhidraatMadison IvyGrondwet van Suid-AfrikaLionel MessiSenuweeDigvormNierGordelroosTrigeminale neuralgieSkoenlapperNagapieAfrikaanse woordelys en spelreëlsOutismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWinterLys van Afrikaanse skrywersHernubare energieKeelseerRymPneumatikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHoërskoolKunsmatige algemene intelligensieSteve BikoLimpopo (rivier)MenstruasieSteve HofmeyrMonumentPretoriaBloedvergiftigingOorstromingSelfoonJohn Brown (aktivis)AvbobRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKrieketHondBloeddrukDwelmmiddelMuldersvleiMaatskappyJeuksiekteVigs🡆 More