Die Katrivierdam is geleë in die berge by Seymour in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Hierdie dam is in 1969 geopen. Die wal is 55 m hoog en die bakmaat van die dam is 24.69 miljoen m3. Huishoudelike water word voorsien aan Seymour en ook gebruik vir besproeiing van sitrusboorde aan die oewers van die Katrivier.
Katrivierdam | |
---|---|
Amptelike naam | Katrivierdam |
Ligging | Seymour, Oos-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 32°34′17″S 26°45′34″O / 32.57139°S 26.75944°O 26°45′34″O / 32.57139°S 26.75944°O |
Dam in | Katrivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1969 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boogdam |
Hoogte van wal | 55 m |
Lengte van wal | 482 m |
Bakmaat | 24.69 miljoen m3 |
Reservoir | Katrivierdamreservoir |
Damoppervlak | 213 ha |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Katrivierdam, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.