Kategorie 5 Kabel

Kategorie 5 kabel, (ook: Cat5 / Cat5e), is 'n gedraaide draadpaarkabel wat ontwerp is om 'n hoë mate van integriteit in elektriese seine te verseker.

Baie sulke kabels is onafgeskerm, maar kan ook soms met 'n afskermingskede voorsien word. Die Kategorie 5-spesifikasie is vervang met die Kategorie 5e spesifikasie. Hierdie soort kabel word dikwels gebruik in kabels vir rekenaarnetwerke soos Ethernet en word ook gebruik om baie ander seine te dra soos vir basiese telefoniese dienste.

Kategorie 5 Kabel
Cat5 / Cat5e verbindingskoord

Gebruik en bedradingsmetodes

Kategorie 5 Kabel 
8P8C modulêre prop-pen posisies
TIA/EIA-568-B T568A Bedrading
Pen Paar Draad Kleur
1 3 1 Kategorie 5 Kabel  wit/groen
2 3 2 Kategorie 5 Kabel  groen
3 2 1 Kategorie 5 Kabel  wit/oranje
4 1 2 Kategorie 5 Kabel  blou
5 1 1 Kategorie 5 Kabel  wit/blou
6 2 2 Kategorie 5 Kabel  oranje
7 4 1 Kategorie 5 Kabel  wit/bruin
8 4 2 Kategorie 5 Kabel  bruin
TIA/EIA-568-B T568B Bedrading
Pen Paar Draad Kleur
1 2 1 Kategorie 5 Kabel  wit/oranje
2 2 2 Kategorie 5 Kabel  oranje
3 3 1 Kategorie 5 Kabel  wit/groen
4 1 2 Kategorie 5 Kabel  blou
5 1 1 Kategorie 5 Kabel  wit/blou
6 3 2 Kategorie 5 Kabel  groen
7 4 1 Kategorie 5 Kabel  wit/bruin
8 4 2 Kategorie 5 Kabel  bruin

Kategorie 5 (Cat5)

Die oorspronklike spesifikasie vir kategorie 5 cable was in ANSI/TIA/EIA-568-A gespesifiseer, met klassifikaasie in TSB-95. Hierdie dokumente spesifiseer die dienslewering-karakteristieke en toets-benodighede vir frekwensies tot 100 MHz.

Kategrie 5 kabels sluit vier gedraaide draadpare in 'n enkele kabelomhulsel in.

Sien ook:

Eksterne skakels

Tags:

EthernetGedraaide draadpaarRekenaarnetwerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoedersdagKunsByOogproblemeDaggaKlavierVerkleinwoordKwaZulu-NatalSwartbewussynsbewegingGiuseppe GuarneriBokmakieriePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSportNasiebouSiembambaEmfiseemSiya KolisiRookgewoonteMagnetismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLeonardo da VinciVrye FranseAfkappingstekenDokterVarkgriepN.P. van Wyk LouwBeesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersPseudowetenskapSonenergieSeekatLandbou-ingenieursweseDolfynDuitse maselsGriepVoedselkettingGodsdiensKortverhaalGreen PornoEkonomie van Suid-AfrikaVlekvrye staalMasturbasieSuid-Afrika-WetLys van Afrikaanse rolprenteHutsmerkGroenOopbroninhoudXhosaOpenbare redevoeringSkooluniformKasterolieVlag van Suid-AfrikaJodeDepressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieWeervoorspellingSkaapMuskietFransProteïenEkostelselPersoonlike voornaamwoordWoordMaroela MediaGeprosesseerde kosKatoenPikkewynEkonomiese sektorWitstinkhoutLenteSlag van BloedrivierSaartjie BaartmanRenaissanceNiemetaalSekondêre sektor van die ekonomieRugby🡆 More