Karowe Ak6

Die Karowe AK6 is 'n diamant wat in die Karowemyn in Botswana ontdek is.

Die uitvoerende hoof van 'n Kanadese maatskappy Lucara Diamond Corporation, William Lamb, het die ontdekking van die diamant op 18 November 2015 aangekondig.

Karowe Ak6
Diamantmyne in Botswana.

Die diamant weeg 1111 karaat en is 65 mm x 56 mm x 40 mm groot. Groot, ongeslypte diamante se waarde is ongeveer $60,000 per karaat dus is die waarde van die Karowe AK6 ongeveer $ 66,66 miljoen.

Ten tyde van sy ontdekking was die diamant die tweede grootste in die wêreld. Op 10 Februarie 2016 is bekend gemaak dat die diamant bekend sal staan as Lesedi la Rona - Ons lig. Daar is ook bekend gemaak dat 'n stukkie van die diamant afgebreek het en dit nou 1109 karaat weeg.

Bron

  • So word die diamantrekords herskryf. Die Beeld 27 November 2015.

Verwysings

Tags:

BotswanaDiamant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NagmaalKoppeltekenOntbossingJak de PriesterDiepaartromboseKlimaatsverandering in AfrikaGodsdiensMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKameeldoringSkilpadDiarreeKarakteriseringKweekhuiseffekLyfstraf in skoleNag van die lang messeMaatskaplike verantwoordelikheidOu TestamentAlliterasieArgitektuurSwangerskapAnrich HerbstIzak de VriesDaggaWorsie VisserSkoenlapperVlag van OmanNoorweëLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKlein vyf diereJagluiperdVlag van Suid-AfrikaJan BloukaasFrankrykHoutHannes van WykGriepGasSeetherMonopolySomerKongo-krisisTegnologieSkildklierViëtnamGemeenskapTrappe van vergelykingPornografiese akteurMenslikepapilloomvirus-infeksieLidwoordItaliëDagroofvoëlsOopbroninhoudMisdaadromanOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGrondbesoedelingSwedeSeks7de LaanAfrikabosluiskoorsKeelseerPikkewynKriekVleilandKrokodilRob HersovLys van myne in Suid-AfrikaSpinnekopLettergreepHemelvaartGronddegradasieJudaïsmeVrouVerkleurmannetjieHoenderVoortrekkermonument🡆 More