Karaat

Karaat is 'n eenheid van massa vir edelstene en pêrels waarby 1 karaat = 200mg (3.085 grein).

Diamante se massa (of gewig) word in karaat bepaal. Die grootste diamant ooit gevind is die Cullinan-diamant van 3 024.75 karaat.

Karaat
Die Ster van Indië, 'n saffier met 'n massa van 563,35 karaat.

Karaat is ook die bepaling van die suiwerheid van goud en silwer: 24 karaat is suiwer (100%) goud. 18 karaat goud bevat 18 dele suiwer goud uit die 24 dele.

Oorsprong

Die woord karaat kom van Karob. Daar is geglo dat die karobsaad (saad van die Johannesbroodboom) altyd dieselfde gewig het, daarom is dié saad jare gelede gebruik om meetskale te kalibreer.

Verwysings

Tags:

Cullinan-diamantEdelsteen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EskomGeweldAardverwarmingMangelontstekingCarles PuigdemontRekenaarReënspinnekopAfkappingstekenHamburgerSoogdierTafelbergHeuningbyPornografiese akteurPlantDemi Lee MooreLettergreepVeeartsFanie ViljoenTransatlantiese slawehandelBokmakierieHolocaustRoofvoëlKlein vyf diereNG gemeente JansenvilleHartSuid-EuropaWaterpokkiesKaartGalileo GalileiStikstofViëtnamoorlogJavaScriptBewaringstatusOos-KaapTaalNelson MandelaNoord-KaapVerdampingLetterkundeDepressie (gemoedstoestand)Franse RewolusieCleopatra VIIApostoliese GeloofsbelydenisKoolhidraatLys van Griekse mitologiese figurePad na jou hartDierPoesEreksieNasionale VrouedagKappie (skryfteken)DonkieMisdaadromanNatuurwetenskapBrendan PeyperGroot GatParkinson se siekteEeuSeksuele penetrasieKankerOrale seksWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNag van die lang messeGeprosesseerde kosRudi ClaaseHibernasiePersentasieVerlede tydBynierKasterolieVerkleurmannetjieKonflik (proses)Team Fortress 2Samestellende afleidingKarakterisering🡆 More