Karooboerboon: Plantspesie

Die Karooboerboon (Schotia afra) is 'n boom in die Fabaceae familie wat in Suider-Afrika voorkom.

Karooboerboon
Karooboerboon: Beskrywing, Verspreiding, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Schotia
Spesie:
S. afra
Binomiale naam
Schotia afra
(L.) Thunb., (1794)

Die boom se FSA-nommer is 201.

Die spesie het twee subspesies:

  • Schotia afra var. afra
  • Schotia afra var. angustifolia (E.Mey.) Harv.

Beskrywing

Dit is 'n klein, kwasterige, veelvertakte boom met stywe, ligkleurige takke. Die blaartjies is sowat 5 tot 25 mm lank en 1,5 tot 10 mm wyd. Die blare word deur vee gevreet.

Verspreiding

Die boom kom voor in die Karoo, rotsagtige halfwoestyn gebiede van die Wes-Kaap en in die struikveld langs die Sondags- en Groot-Visrivier in die Oos-Kaap.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Karooboerboon BeskrywingKarooboerboon VerspreidingKarooboerboon Sien ookKarooboerboon VerwysingsKarooboerboon BronneKarooboerboon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PolisieDubbelpuntStikstofAndrew DavisGriepJakkalsInstagramNasionaal-SosialismeSwart nasionalismeVolhoubare ontwikkelingAfrikanernasionalismeRugbywêreldbeker 2023AdolessensieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AtoomLeestekenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WolkPapierVaalrivierHoofstadTemperatuurNasiebou22 NovemberLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWaterbesoedelingSinkCarike KeuzenkampLionel PetersonIsraelGqeberhaHeupDie ontstaan van die dramaBrandmondsindroomTegnologieHoopAfrikaPablo PicassoOligopolieOudtshoornHartaanvalMadison IvyWiskundeJewgeni PrigozjinJSEGroepsdrukKrokodilAngina pectorisNierversakingTierHokkieNasionale VrouedagAkademiaJeuksiekteGewone breukeLyfstraf in skoleAngolaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNetbalBTWInsekKommunikasieMondFamilie (verwantskap)Afro-AmerikanersSout (chemiese stof)Afrikaanse woordelys en spelreëlsPlastiekIntensiewe vormSuurstofAsemhaling633SkoenlapperPornhubBurgerregteWêreld- Ekonomiese ForumFinale Oplossing🡆 More